LOK-simposium 2017: Kreatiewe idees vir Afrikaans in die graad 10 EAT-klaskamer

Saretta Otto Skole 2017-03-03

"Amanda Reinke, wat die afgelope nege jaar aan Hoërskool Hermanus verbonde is, het praktiese idees, kreatiewe voorbeelde en inspirasie aan onderwysers gegee tydens haar aanbieding by die pas afgelope LOK-simposium."

LOK-simposium 2017: Onderwêreld-video en -verslag

Saretta Otto Skole 2017-03-03

"As gevolg van die polemiek rondom die geskiktheid van die boek vir huistaalsprekers, was die onderwysers gretig om die 'man' van die 'onderwêreld' te ontmoet en eerstehandse menings te vorm."

Persoonlike klankversterking vir ’n onderwyser met stemprobleme

Salomé Geertsema, Mia le Roux LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-03-02

"Aangesien baie Suid-Afrikaanse onderwysers in ’n posisie is waar medieseversekeringsfondse nie noodwendig kan vergoed vir verlies aan inkomste as gevolg van ’n stemprobleem nie en klankversterking nie in alle klaskamers voorsien kan word nie, mag ’n persoonlike en bekostigbare klankversterkingsapparaat ’n ideale langtermynoplossing bied."

Die rol van ’n veeltalige selfoonvakwoordeboek in die ontwikkeling van konsepgeletterdheid vir onderwysstudente in die ekonomiese en bestuurswetenskappe

Carina America, Michele van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-03-02

"Vakwoordeboeke word dikwels opgestel met vakkundiges as teikengebruikers en voldoen nie noodwendig in die behoeftes van voorgraadse studente nie."

Louise Viljoen bespreek voorgeskrewe gedigte by die LOK-simposium 2017

LitNet Skole 2017-02-28

Louise Viljoen het tydens die LOK-simposium 2017 praktiese wenke vir onderwysers verskaf ten opsigte van die interpretasie van voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal, graad 12. Hier is haar volledige bespreking.

Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-23

Hier is ’n gratis toets en memorandum wat handel oor Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt.

Poësietoets 2015: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-21

Hier is ’n gratis poësietoets en memorandum, opgestel deur Dewald Koen, om graad 12-leerders se insig in een ongesiene gedig en twee gesiene gedigte te toets.

Oorsigtelike bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-21

Hier is gratis omvattende notas oor Chokers en survivors deur Nathan Trantraal.

LOK-simposium 2017

LitNet Skole 2017-02-20

Die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) het op 17 en 18 Februarie 2017 in Stellenbosch plaasgevind. Hier is inhoud rondom die geleentheid.

Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)

Andries Visagie Skole 2017-02-20

Die LOK het tot stand gekom toe die behoefte geïdentifiseer is om leerkragte jaarliks te help voorberei vir die voorgeskrewe tekste wat hulle op skool moet onderrig. Andries Visagie lewer verslag oor die pasafgelope 20ste LOK-simposium.

LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)

Izak de Vries Skole 2017-02-20

HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het.

Herstellende geregtigheid in gevalle van seksuele oortredings en die uitsprake van die hoogste hof van appèl in DPP v Thabethe en Seedat v S

Danie Kloppers, Henk Kloppers LitNet Akademies (Regte) 2017-02-17

"Ons sien in afwagting uit na die eerste geleentheid waar die hoogste hof van appèl wegbeweeg van sy straf- en gemeenskapsbenadering na ’n ware slagofferbemagtiging en na heling."

Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit: die neocalvinisme in Suid-Afrika

Vincent Brümmer LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-02-16

"Omdat die calvinisme in beginsel vry was van oorheersing deur die staat of die kerklike hiërargie, kon dit vry ontwikkel en kon dit verskillende denominasionele vorme aanneem."

Letterkundetoets: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-14

Hier is ’n gratis letterkundetoets vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, met vrae oor Hoopvol deur Derick van der Walt.

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-14

Hier is ’n gratis Afrikaanse taaltoets en -memo vir graad 8-leerders.

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-13

Graad 9-leerders: Hier is ’n gratis poësietoets en memorandum vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-02-13

Hier is ’n graad 5-wiskundevraestel en –memo wat leerders kan help om die eerste kwartaal se werk onder die knie te kry.

’n Getuigskrif oor die LOK-simposium

Hanneke Basson Skole 2017-02-13

“Jy gesels met mense wat jou daaglikse frustrasies, roetine en merklading verstaan. Dit voel soos familie.”

Studiehandleiding: Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2017-02-10

Hier is ’n gratis studiehandleiding vir Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen.

Die statistiese eienskappe van geskrewe Afrikaans as ’n komplekse netwerk

Burgert A Senekal, Eduan Kotzé LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-02-09

"Taal is ’n belangrike verskynsel om te bestudeer, omdat menslike subjekte dit kenmerkend as objek (ook: medium, instrument) voortbring ter wille van interaksie met ander menslike subjekte."

Top