Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlynjoernaal
Call for papers. Bijdragen over Nederlandse literatuur in Zuid-Afrika
2015-02-10 In samenwerking met de Vereniging voor Internationale Neerlandistiek wordt vakspecialistisch boek voorbereid in de reeks Lage Landen Studies. Wie een relevant onderzoekstopic heeft of interesse voor het project, kan altijd contact opnemen met de redacteurs van het boek.Postume blik op een veelzijdig oeuvre
2015-02-09 "Bijna dag op dag twee maanden na de plechtige uitreiking van het institutionele eredoctoraat aan Breyten Breytenbach in Gent ontving André Brink, die andere "Sestiger" en icoon van de Zuid-Afrikaanse literatuur, op maandag 2 februari de titel van doctor honoris causa van de Université Catholique de Louvain-la-Neuve."Leedwese aan die US oor dood van André P Brink
2015-02-09 "Hy was ’n gulhartige en vrygewige skrywer en akademikus wat nooit suinig met sy kennis was nie."Die Katolieke Universiteit Leuven | UCL betoon eer aan ’n uitsonderlike man
2015-02-08 Naòmi Morgan vertaal die huldeblyk van die universiteit wat enkele dae gelede 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken het: "André Brink neem afskeid van ons ..."Amptelike redes vir eredoktorsgraadtoekenning aan André Brink
2015-02-08 Hier is die Katolieke Universiteit Leuven | UCL se redes waarom 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken is (erkenning: Isabelle Decoster; vertaling: Naòmi Morgan).Toespraak tydens die eredoktorsgraadseremonie van André Brink
2015-02-08 "Weerstand bied. Om teenstand te bied teen die gebruik van geweld, om te opponeer, te stry, jouself te verdedig. Teen alle mag kan weerstand gebied word, alle sisteme kan geopponeer word, enige orde kan ’n reaksie ontlok, hetsy om dit te beveg of dit te verdedig."Klaskamerklets: In gesprek met Hesti van der Mescht
2015-02-06Hierdie week gesels ons met Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium. "Ek hanteer almal asof hulle buitengewoon begaafd is. Werk soos ’n bom ..."
Onderhoudend: Ria Smit gesels met Cara Kleynhans
2015-02-06 "Ek was gefassineer deur die gehalte van sy spel en ek was verbaas deur die feit dat ek nog nie voorheen van hierdie Suid-Afrikaanse pianis gehoor het nie."Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014
2015-02-06Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en "Digkuns en roman".
WF 2015: Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!
2015-02-05LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf.
Vrae oor "Seun van my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)
2015-02-04"'Seun na my hart' is 'n kort drama deur Ingrid Jonker en voorgeskryf vir leerders in graad 10. Hesti van der Mescht deel moontlike besprekingsvrae wat onderwysers of leerders tot hulp kan wees."
Nuwe Skryfwerk-posisie beskikbaar
2015-02-04 Het jy ’n literêre agtergrond en ’n aanvoeling vir goeie skryfwerk? Is jy vaardig met ’n rekenaar en ken jy Photoshop? Dan is jy ’n goeie kandidaat om LitNet se afdeling Nuwe Skryfwerk te hanteer.Klas-colloquium: Hantering van ontoereikende prestasie in wiskunde en fisiese wetenskappe in Suid-Afrika: Wíl ons? Régtig?
2015-02-03 Kobus Maree kyk na die redes en gevolge van ontoereikende prestasie in wiskunde en fisiese wetenskappe en vra: "Hoe kan ons die uitdaging hanteer?"Die verlore geskenk
2015-02-02 "Die hondjie is bruin met kort beentjies, en hy het pragtige swart kolle op sy rug. Hy het die oulikste gesiggie wat Riana nog gesien het."SBA: Operasionele Programbestuurder
2015-02-02 Is Afrikaans, opvoeding en die kunste jou passie? Dan soek die SBA jou van 1 April 2015 as Operasionele Programbestuurder.Darem meer as moffies? Stereotipering in die voorstelling van homoseksuele en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur
2015-01-29In hierdie artikel word daar op vergelykende wyse aangetoon watter stereotipes in die voorstelling van homoseksuele en homoseksualiteit in die Afrikaanse jeugliteratuur onderskei kan word.
Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk
2015-01-29"Skryf 'n opstel oor die coolste eend op aarde. Of die mees spookagtige huis." Kyk hoe inspireer hierdie onderwyseres haar kreatiewe skryfwerkleerders.
Pretorius v Dietrich 1872: Klinkende munt of papiergeld?
2015-01-28Hierdie bydrae gee ’n rare blik op ’n regsdispuut oor die vereiste betaalmiddel wat uit die vroeë 1870’s dateer.