Aardklop 2018 – ’n oorsig
2018-10-09"Is teater, en daarmee saam die kunstefeeste in Suid-Afrika, ’n spieëlbeeld van dít wat in ons samelewing aangaan? Is die kwessies wat nuwe dramas aanspreek, dit wat ons dink, oor bekommerd is, oor praat? Ons diepste versugtinge? Indien wel, dan is daar, te oordeel aan die toneelstukke wat vanjaar by Aardklop op die planke was, twee dinge wat voorop in ons gedagtes is ..."
Aardklop-toekennings 2018: Wenners bekendgemaak
2018-10-05"Na hierdie Aardklop-week, van grootse teater en selfs groter diepte voel ons verander, verbeter, verryk. Geluk aan al die kunsmakers, teatermakers en vermakers!"
Aardklop-toekennings 2018: genomineerdes bekendgemaak
2018-10-05“Die kreatiwiteit en gehalte van die werk by vanjaar se fees het ons genoop om ekstra toekennings te gee.” Hier is die genomineerdes!
Aardklop 2018: Olu Oguibe deel van visuelekunsprogram
2018-10-05"Konseptuele kunstenaar Olu Oguibe se blombedding van 23 meter met 4 000 lewende pienk en wit petunias herdenk elke jaar van Nokuphila Kumalo se kortstondige lewe, en roer ook die kwessie van geslagsverwante geweld aan."
Persvrystelling: Leierboere besin by Aardklop oor grondhervorming
2018-10-03"Kabous Meiring lei vanaand, 3 Oktober, ’n gesprek oor plattelandse herlewing. Ivor Price se paneelgesprek Donderdagaand gaan oor die plase van die toekoms, en Vrydagaand oor die rol van landbou-organisasies ná die 2019-verkiesing."
Aardklop 2018: Kunssafari
2018-10-02Aardklop het gisteraand afgeskop met die jaarlikse Kunssafari. Hier is foto's van die geleentheid.
Gesnaarde gedigte by Aardklop: ’n onderhoud met Hilandi du Toit
2018-10-01"Mense lag (want June is só fantasties en vrek snaaks); hulle huil oor die onregverdigheid van die lewe; en hulle word opnuut trots om Afrikaans en Suid-Afrikaans te wees."
“Ek beskou myself as bevoorreg en werk soos ’n malle elke dag”: ’n onderhoud met Nataniël
2018-10-01"Waarmee ek ook al tans besig is, is my hoogtepunt. Ek is mal van vrees, obsessief oor detail, naar van spanning, smagtend na aanvaarding, neuroties oor my geheue en doodbenoud iemand sien ’n kostuum vir ’n tweede keer."
Aardklop 2018: Maboneng Township Arts Experience, an interview
2018-09-27Siphiwe Ngwenya, founding director of Maboneng Township Arts Experience, and his team arrange tours for festival visitors from the Aardklop festival venue to visit local houses in Ikageng that have been converted into art galleries. During such a tour festival visitors get a unique opportunity to meet the home owners and artists.
Aardklop 2018: ’n onderhoud met Tinarie van Wyk Loots oor Swerfgoed
2018-09-27"Ons lag vir hulle omdat hulle grotesk is. En dit maak ons ongemaklik. En hopelik vanuit hierdie ongemak, word ons self dit op die hart gedruk om beter te wees."
Aardklop 2018: ’n Toeganklike en prikkelende boekeprogram
2018-09-27"Vanjaar is daar heelwat meer niefiksie-titels op die program as vantevore. Ons het gevind dat die meeste van die feesgangers wat die ATKV-Boeke-oase bywoon, graag wil saamgesels oor sake van die dag."
Aardklop 2018: Bloed en Bodem, ’n onderhoud
2018-09-27"Ek dink dat die temas oor wat aan wie behoort en wie het reg op enigiets, hetsy liggaam, grond, ras of skuld, nou nogal op brandpunt is. Hierdie teks is reeds oor die afgelope jare ontwikkel as deel van haar [die skrywer van die stuk se] doktoraal oor die grensdrama. Tyd het haar heerlik ingehaal."
Aardklop 2018: KROG, ’n onderhoud
2018-09-27"Die temas wat deur KROG aangespreek word, is universeel – dit kan nie tot net een tipe gehoor beperk word nie: Die gedigte gaan oor kindwees, ma-wees, verlief wees, alleenwees, hoopvol wees oor ons land, en dan is daar ook 'n komiese gedig (met ouderdomsbeperking vir taalgebruik) oor ouma-wees."
Lees en luister: ’n onderhoud met Alexa Strachan oor Aardklop 2018
2018-09-19"Dit bly onmoontlik om almal 100% tevrede te hou, maar solank as wat mens in voeling bly met jou mark, en aan hulle terugvoer gee, al kan jy nie altyd aan versoeke voldoen nie, glo ek jy is op die regte pad. Potchefstromers se gasvryheid speel natuurlik ook ’n belangrike rol."
Persvrystelling: My mense is die kluts kwyt by Aardklop
2018-09-19"My mense is die kluts kwyt is gegrond in die sketskomedietradisie van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Hierdie stuk kyk met ’n satiriese oog na Afrikaners in hul gemaksone en lewer kommentaar op geslagsgelykheid, homofobie en magsmisbruik."
Aardklop 2018: Teksontwikkelingbeurs toegeken aan jong dramaturg
2018-09-12"Dit is dus vir Aardklop en Atterbury Trust ’n voorreg om aan Kanya Viljoen die geleentheid te bied om haar teks volledig te ontwikkel, deur middel van ’n teksbeurs."
Persvrystelling: Aardklop-app nou beskikbaar!
2018-08-22"Dié toepassing gee jou toegang tot ’n interaktiewe feesprogram en regstreekse resensies van alle produksies. Jy kan jou eie feeskalender aanmekaarslaan en hy waarsku jou selfs oor moontlike botsings!"
Aardklop 2018: Volledige program beskikbaar
2018-07-19Aardklop 2018 se program is hierdie week bekendgestel. Die program is weereens sorgvuldig saamgestel en belowe opwindende verskeidenheid, waaronder 27 debuutwerke.
Persvrystelling: Aardklop is Suid-Afrika se gewildste kunstefees!
2018-02-09“Dit is nie sleg vir ’n fees wie se deure twee jaar terug toegemaak is nie. In so ’n kort tydperk is die fees van niks af opgebou tot die gewildste fees in die land!”
Aardklop 2017: A Kwaitopedia of Afrikaans terms and phrases
2017-10-19"Using Kwaito as an entry point, Nou Die Las is an exercise in recollecting, defining and reclaiming Afrikaans and associated dialects, such as Tsotsitaal, as part and parcel of township culture."