Sidney Gilroy

Sidney Gilroy is ’n projekbestuurder in die ingenieursbedryf wat sedert 2015 deeltyds as stokperdjie skryf.

Elders gesien: Woorde as wapens en bakstene

Sidney Gilroy Elders gesien 2022-10-17

"Ons skryf want ons gebruik woorde as wapens en bakstene. Ons verbou en verbreed en verstel hierdie ongelooflike taal wat aan almal en aan niemand behoort nie."

My fok, George

Sidney Gilroy Fiksie 2022-08-04

"Buitekant woer die enorme kragopwekker rustig voort. Hy glimlag vir sy sekretaris wat oorkant hom met ’n dagboek in die hand staan. ’n Goue pen sweefhang oor die bladsye."

Skrywersonderhoud: Sidney Gilroy oor Middernag

Emilee Swart, Sidney Gilroy Skrywersonderhoude 2020-08-20

"Ek put genot daaruit om te weet dat almal met ’n visuele biblioteek in hul koppe rondloop en dat ek as skrywer sekere beelde en assosiasies met sinne en woorde kan uitlok sodat die leser ’n absolute suiwer beeld in hul geestesoog kan vorm van ’n toneel of karakter. Ek vermoed ek skryf flieks sonder die noodwendige draaiboek."

Vrouedag-skryfkompetisie: Ongetiteld

Sidney Gilroy Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie – Vonkfiksie deur Sidney Gilroy: "Jy dra nie vanoggend die dik, lang sokkies waarmee ek jou al gesien het nie. Ek vind dit vreemd, want dit is ʼn bitterkoue Juliemaand."

Brak

Sidney Gilroy Fiksie 2017-12-06

"’n Lorrie snel verby. Sy krimp ineen; glip uit my hande en skiet verward in ’n rigting. Ek keer haar net betyds. Die verbeelde karkas is vir my té bekend. Ek laai haar op."

Top