“Ek skryf verhoudingsverhale,” sê Sidney Gilroy oor sy romans. In hierdie gesprek stel hy ons voor aan die “swerkaters, belhamels, rebelle, moordenaars en werfetters” wat hy skep.
Gilroy het tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée wat van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind het, oor sy eerste drie romans, Klikbek, Middernag en Vlam, gesels.
Borge:

Die Tuishuise & Victoria Manor

Buffelshoek Dirosie Lodge
NB-Uitgewers

Amazwi South African Museum of Literature

Montego Pet Nutrition
Sien ook:
Die rumoerige swart nar: Hennie van Coller oor Etienne Leroux

