Die Niewe Jesus, ampe maa noggie!
2019-03-12"Dis daa wat ek myself as jongmens tienie kêk en sy lang lys van T’s & C’s lat besluit het, en ek het my plek gat invat oppie Jaart of sjebien soes baie dit ken."
Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes (deel 5)
2019-02-27"Maa die heks wou einlik vi Grietjie ingestoot het om haa te bak en te iet, maa Grietjie was te slim vi haa en het gesien wat sy proebee doen."
Die Openbaring 6: Die seëls
2019-02-21"Toe die Lam die viede seël oepgemaakit, het ek gehoo hoe sê die viede liewendige gedierte, 'Djy moet kô kyk!' Ek het gat kyk en daa voo my het ʼn vaal pêd gestaan. Die pesoon oppie pêd se naam was Dood, en hel het op sy hakke gevolg."
Skep asem!
2019-02-21"Ôs het ’n International Festival nodig oppie Vlaktes. Dissie asemskep wat ôs nodig het."
Openbaring 5
2019-02-13"Ek het ʼn stêk engel gesien wat in ʼn harre stem geskrie het, “Wie maggie boekrol oepmaak?"
Kô proe, wan soe smaakie Souci!
2019-02-11"Soe, los maa vi education en gat maak jou ʼn sportswinkel of ʼn boxing parlour oep, wan djy het ʼn geweldige swing, Juffrou."
Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes, deel 4
2019-02-06"Maa sy’t hoekal gewag vi hulle om by haa huis uit te kô. Wan sy’t haa suikehuis gebou soedat sy die kinners kan anlok."
Openbaring 4
2019-01-29"Vlak voorie troon het dit gelyk soes ʼn spieëlgladde siee, soes kristal. Om die troon en an elke kant vannie troon het daa vie liewende wesens gestaan, met oë annie voo- en agtekant."
Bybel in Kaaps: Openbaring 3
2019-01-23"Skryf die brief annie engel vannie kêk in Filadelfia. Dié issie boodskap vannie een wat Heilig is, die Betroubare. Die een wattie slietel van Dawid het."
Tel op jou gemôs, djy’s mossie by jou huisie
2019-01-23"Ek kan dittie vestaanie. Dissie soes ’n mens se ma mensie geleerit om skoon te maak agte jouselfie."
Openbaring 2
2019-01-16"Elkeen wat ’n oor het moet luiste na wattie Gies virrie gemeente sê. An elkeen wattie oorwinning behaal sal Ek iets gie vannie boem vannie liewe af om te iet, wat innie paradys van God is."
Djy kôt net 30%. “Dis genoeg!” sê hulle.
2019-01-15"Soe hulle sê nou actually dat djy hoef net 30% van Engels of Afrikaans te vestaan dan kan djy maa universiteit toe gan?"
Crime pays? Bringie doodstraf trug, dan kyk ôs
2019-01-08"As djy voel om jouself te gedra soes ʼn monster dan moet djy mos die gevolge dra van dit, of hoe?"
Bybel in Kaaps: Openbaring 1
2018-12-20"7Kyk, Hy kô oppie wolke en elke oeg sal Hom sien, selfs hulle wat Hom gestiek het. En allie volke vannie aarde sal treur oo Hom. Ja, dis soe! Amen."
Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes (deel 3)
2018-12-19"Ôs gat more-oggend vroeg die kinners innie bos in vat, daa wat dittie dikste is. Ôs gat ’n vuur maak, en ôs gat vi hulle elkeen ’n stuk brood gie. Dan los ôs hulle allien daa en gat doen ôs se wêk. Hulle sal nooitie pad trug huis toe kry nie."

