“die meisie mettie boek”
2019-12-05"Droem saamit my, en imagine, elke gun op die Cape Flêts, of selfs in SA wôt geruil vir ʼn boek, imagine daai wêreld."
Bybel in Kaaps: Job 10
2019-12-05"Ek wens ek het nooit geliewe nie, maa dat hulle my regheid van geboote na my graf toe gedra het."
Bybel in Kaaps: Job 9
2019-12-05"Die Jirre het my sonne ienige riede hard geslaan. Dit vi my gevoel of ʼn tônado my geslat het."
Innie shadows: ’n onderhoud met Olivia M Coetzee
2019-11-21"Dis baie moeilik om kallid mense se stories te kry in boekvorm. En daa is stories, maa daa is soeveel meer stories wat nog vetel moet wôd. ... En daa is baie min skrywers van kleur – which wel biesag is om te change, en dis lekke om te kan deel wies van die change."
Guy Fawkes se fireworks
2019-11-07"Ôs het as kinnes daa’in deelgeniem, maa wat die kinnes van vedag doen is op ʼn anne level."
“Ex unitate vires”
2019-11-04"En ek wiet dat die lese het ’n baie heavy apartheid feel, maa ek hou van die geskiedenis wat ek hie gekry het: 'Ex unitate vires' – wanne ôs een is het ôs krag."
Bybel in Kaaps: Job 8
2019-11-04"Dieselle gebee met amal wat vi God vegiet. Vi die mense wattie vi hulle an God steurie is daa nie ʼn stukkie hoep oo nie."
Bybel in Kaaps: Job 7
2019-10-29"Job het vootgegan en gesê, 'Ek kannie mee stilbly nie. Ek wil praat van die swaakry wat ek deumaak. My bitter siel moet kla.'"
Bybel in Kaaps: Job 6
2019-10-16"Mense wat veby die stroempies veby kô op die pad, gan na die stroempie toe, maa hulle kry niks waterie, en hulle gat dood vannie dôs."
Bybel in Kaaps: Job 5
2019-10-16"God red mense wat niks hettie. Hy red hulle van die mense wat hulle beskuldig. Hy red hulle van die mense wat stêkker is as hulle."
Die Bybel in Kaaps: Job 4
2019-10-10"Job, djy sallit sieke nie like as ek vi jou iets proebee sê nie. Maa ek kannie stilbly nie."
Ôs ly an ’n Mandela-kompleks, askies Afrika!
2019-10-07"Ôs gloe dat die image van Nelson Mandela en wat hy gedoen het, en wat hy staan vi ôs sal dra vi die res van ôs bestaan."
Die GEC Revolution
2019-10-03"Na ek die eeste nuusberig oo die gemos ʼn paa dae trug gesien het dink ek net heeltyd, 'f#k die robots gan oo vat in 85 jaa, gan vra maa net vi Siri of vi Alexa, of Tannie Google Assist, dan wat? Die kinnes kannie ees reg lies of wiskunde doenie, hoe gan hulle kan kompeteer met Artificial Intelligence, hoe?'"
Bybel in Kaaps: Job 3
2019-09-08"Hoekô het God lig gegie vi iemand wat net swaakry? Hoekô het Hy iemand lat liewe wat net altyd ongelukkig gat wies, iemand wat wens dat hy sterf, maa die dood kommie?"
Mansmense
2019-09-04"Die wêreld praat genoeg van mansmense moet wiet wat reg en vekeed is. Maa as hulle dan wiet wat reg en vekeed is, hoekô stop hulle hulleself om te huil, of om te sê hulle is see, of voel see, of dat hulle hulp nodig het om die liewe te liewe?"

