Mercy Kannemeyer

Mercy Kannemeyer het in 2017 haar honneursgraad in drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch voltooi, en begin in 2018 met haar meestersgraad. Sy spesialiseer in toegepaste teater en haar droom is om vir so lank as wat sy kan te skep, skryf en speel.

Sy is uitgesproke oor Afrikaans en moedertaalonderrig en ontvang in 2017 ’n erepenning van die Afrikaanse Taalraad vir haar dokumentêr Die ander kant. Die dokumentêr vra die vraag: "Wat het ons om te verloor indien Afrikaans afgeskaf word as onderrigtaal?"

In haar vrye tyd lees sy graag en woon gereeld teater by, en alhoewel sy dikwels aktivisties werk, probeer sy plekke vind waar sy haarself nie te ernstig hoef op te neem nie.

In memoriam: Diana Ferrus

Mercy Kannemeyer In memoriam 2026-02-02

"Sy’t ons nie net herinner aan ons komvandaan nie. Sy’t die pad vorentoe in ons visier gestel."

Reënboogrant op TV: ’n onderhoud met twee van die reeks se draaiboekskrywers, Desiré Gardner en Mercy Kannemeyer

Naomi Meyer, Desiré Manthey Gardner, Mercy Kannemeyer TV 2025-05-21

"Ek het absoluut verlief geraak op die materiaal, binne die eerste paar hoofstukke. Ek wou meer weet van Shani en die res van die interessante mense wat soms die mees onverwagse besluite neem en keuses maak. En ek wou daardie gevoel van 'net nog een bladsy' op die skerm deurbring."

Gewone Afrikaanse mense

Mercy Kannemeyer Menings 2025-05-09

"Afrikaans is dalk ’n hoer, maar sy’s ons almal se ma."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud oor Marie se laaste dag

Naomi Meyer, Mercy Kannemeyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2024-09-23

"Met moontlik sensitiewe materiaal, al is dit ’n komedie, sal ek ook nooit doelbewus skok nie. Die skokfaktor is oud en goedkoop. Daar’s slimmer maniere om stories te vertel."

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: The promise geresenseer deur Olga Leonard

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-12-13

Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die tweede weergawe van Olga Leonard se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Tsekmate, geresenseer deur Paul Kammies

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-12-13

Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Paul Kammies se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Die ontelbare 48, geresenseer deur Jeani Heyns

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-12-13

Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die tweede weergawe van Jeani Heyns se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Finale mentorsterugvoer: Hoerkind, geresenseer deur Cathy Hugo

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-12-13

Hier is die finale terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Jean Meiring reageer op die finale weergawe van Cathy Hugo se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: The promise geresenseer deur Olga Leonard

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Olga Leonard se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Tsekmate, geresenseer deur Paul Kammies

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Paul Kammies se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Hoerkind, geresenseer deur Cathy Hugo | LitNet STAND-teaterresensieslypskool 2023

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Cathy Hugo se resensie.

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool 2023 | Eerste mentorsterugvoer: Die ontelbare 48, geresenseer deur Jeani Heyns

Wayne Muller, Mercy Kannemeyer Slypskole 2023-11-08

Hier is die eerste terugvoer vanaf die mentors van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool. Wayne Muller en Mercy Kannemeyer reageer op die eerste weergawe van Jeani Heyns se resensie.

In the midst of it all by Thabile Shange: a book review

Mercy Kannemeyer Books and writers 2023-02-09

"This book is an important literary contribution to the discourse on xenophobia in South Africa. With love at the centre, In the midst of it all demonstrates just how we’re all more alike than what we might think."

As dinge verstop raak: ’n Kersstorie

Mercy Kannemeyer Menings 2022-12-22

"Al hierdie Kersfeesflieks het my laat wonder hoe my jaar sou lyk as iemand ’n movie daarvan sou maak. Hier volg my beskeie poging."

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Mercy Kannemeyer

Naomi Meyer, Mercy Kannemeyer Skrywersonderhoude 2021-05-31

"Ek staan in twee wêrelde – teater en Afrikaans. Soms kom die wêrelde byeen, en soms nie."

Top