US Woordfees 2018: 100% Stellenbosch
2018-02-26"Dit het gevoel asof ek uitgenooi is na ’n partytjie by iemand belangrik se huis, met die deelnemers as die gaste, en hulle het almal iets gemeen."
Review: When swallows cry
2018-02-09"The motivation for the play is clear, and this can be a very important piece of theatre: the refugee crisis is, sadly, an ongoing one, and in some wealthy parts of the world, like Trump’s America, refugees – or people fleeing to have better lives – are not welcome."
KKNK 2018: Programbekendstelling
2018-01-31"In die woorde van Crispin Sonn, beywer die KKNK hulle vir uitnemendheid en kwaliteit. So, sien jou in Oudtshoorn!"
Kunste Onbeperk Teksmark-oorsig
2017-11-21"Die tweede Kunste Onbeperk Teksmark het op 8 en 9 November in die Baxter-teater plaasgevind. Tydens die Teksmark is 15 nuutgeskrewe tekste voorgedra (gelees of gespeel) en kunstefeeste, die Baxter-teater en NATi (Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief) kon besluit watter van dié toneelstukke hulle graag verder sou wou ontwikkel."
Die dans van die watermeid: ’n teaterresensie
2017-11-15"Hier is dus ’n sterk en goeie voorbeeld van teater wat die samelewing kan transformeer, en teater wat lig laat skyn op onderwerpe wat wil voorkom asof daar nie teater van gemaak kan word nie."
Kom eet aarbeie by Jamestown se fees
2017-11-03"Die Jamestown Aarbeifees vind op 3 en 4 November plaas as deel van die gemeenskap se erfenisvieringe. Die fees is drie jaar gelede op die been gebring en sedertdien sorg die geleentheid vir groot opwinding onder inwoners sowel as besoekers."
Tuin van Digters 2017: ’n oorsig
2017-09-28"'Uitdagend skeppend'. Dit was die tema van vanjaar se Tuin van Digters. Die fees was volgepak met besprekings, uitstallings en musiek wat gesorg het dat daar iets op die program is vir almal."
Wat beteken inklusiwiteit?
2017-08-01"Die ATKV se aankondiging het my laat wonder wat inklusiwiteit regtig beteken ..."
Die storie kies jou: 'n Gesprek oor Kunste Onbeperk se volgende Teksmark
2017-07-04"In Suid-Afrika moet ons ook nooit ophou om unieke maniere te vind om sosiale kwessies aan te pak nie. Teater is vir mense ’n manier om genesing te vind. Mense kom teater toe om te ontvang en hulle soek nuwe antwoorde."
Vaselinetjie, die film: ’n onderhoud
2017-06-01"Vaselinetjie is ’n film oor die soeke na identiteit en die lang pad na oorlewing om te ontdek wie jy werklik is; ’n huldeblyk aan die krag van die menslike gees, die mag van liefde en ons vermoë om ten spyte van alles wat teen ons saamsweer te triomfeer." Vaselinetjie begin op 22 September 2017 in filmteaters draai.
Kunste Onbeperk: paneelgesprekke oor die stand van Afrikaanse musiek by kunstefeeste
2017-05-18"Die gehalte van musiek by feeste is iets waaroor gehore al vir jare kla. By vanjaar se KKNK het Deon Maas opskudding in musiekkringe en op sosiale media veroorsaak met sy rubriek oor musiek wat in Krit verskyn het."
Die stand van Afrikaans aan universiteite
2017-05-12"Dit sal futiel wees as die gesprek slegs tussen politici en bestuurspanne plaasvind en nie ook met en deur die studente, dosente en ander personeel, wat die ergste daardeur geraak word nie."
Suidoosterfees 2017: Oorsig
2017-05-05"Die Suidoosterfees is slegs vir almal. Dit is die woorde wat deurgaans by die fees geëggo is en dit dra baie waarheid – die fees was divers, vars, opwindend en die deure was oop vir almal."
Suidoosterfees 2017: Die Riel van Hip Hop bring ’n boodskap van hoop
2017-05-05"Myns insiens kom Die Riel van Hip Hop op ’n gepaste tyd – die mense van Suid-Afrika het nodig om deur middel van iets soos kuns te glo in diversiteit, eenheid en hoop."
KKNK 2017 – soos beleef deur Mercy Kannemeyer
2017-04-27"Die 23ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees onder die tema 'Beleef dit' spreek van ervaringe wat wyd strek en wyd beleef kan word. Dit is ’n verwelkomende tema wat mense uitnooi om saam fees te vier, en dis presies wat ek met my besoek aan vanjaar se KKNK kon doen."

