Uitgewers benoud maar moedig in die aangesig van korona
2020-03-31"Omdat boekwinkels en drukkerye se deure vir die afsienbare toekoms toe is, het die produksie en verspreiding van papierboeke vir alle praktiese doeleindes tot stilstand geknars."
COVID-19: Brace yourself for impact
2020-03-24"This virus is highly infectious and rapidly contagious. In general, it takes some time before mutation can be observed. At this stage, researchers are still investigating the behaviour of this virus."
Korona: ’n skoolhoof se ervaring
2020-03-18"Leerlinge ontvang sover moontlik take en ou vraestelle om uit te werk, asook die besonderhede van webwerwe waar gratis aanlyn akademiese materiaal beskikbaar is."
Dagga, van stiefplant tot allerheilige kruid
2020-03-11"Indien jy ’n surplus dagga geoes het en ’n geldjie daaruit wil maak deur dit aan die bure te verkwansel, gaan jy in die moeilikheid kom."
Onderhoud: Martlie Jordaan oor Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
2020-03-04"Breek die vak in kleiner dele op: begrip; opsomming; taal; gedigte, prosawerk en drama. As jy so daarna kyk, sien jy dat die taal die enigste 'wetenskap' is wat jy kan gaan léér."
Jonathan Jansen: Afrikaanse taalaktivisme beduiwel gesprek oor moedertaalonderrig
2020-02-26"Omdat Afrikaans so lank dominant in Suid-Afrika was, heers daar ’n eksistensiële vrees onder baie sprekers dat die taal sal uitsterf. Taal kom saam met ras, en die twee kan nie geskei word nie."
Toyota US Woordfees 2020: Dominique Botha oor Valsrivier op die verhoog
2020-02-18“Elke skeppende poging is ’n soeke na water en soms maak ’n oog oop op ’n fontein, en miskien selfs ’n rivier.”
Love Books – soos ’n skelmpie op Valentynsdag
2020-02-12“Johannesburgers vir wie Love Books ’n gereelde bestemming is, het ’n soort liefdesverhouding met die winkel, byna soos met ’n Valentynsdagskelmpie.”
Afrikaanse skrywers kraai koning in Engelse niefiksie
2020-02-04“Op plaaslike niefiksiefront staan Afrikaanssprekende skrywers nie ’n tree terug vir ander skrywers nie. Kort-kort tref hulle die mark met ’n opspraakwekkende boek wat internasionaal opslae maak.”
Sleutels tot ’n suksesvolle, volhoubare fees
2020-01-22Die navorser Engelina du Plessis deel waardevolle insigte oor wat feeste in Suid-Afrika suksesvol maak.
Sensuur: Nog springlewendig en gesond, dankie!
2020-01-21Conrad Botes en Anton Kannemeyer se muilband-ervarings met boeke en kunsuitstallings demonstreer dat die dae van sensuur nog lank nie getel is nie.
Gangster state: ’n Onderhoud na afloop van die boekbekendstelling en betoging
2019-04-10"Betogers, ontevrede met die bewerings in Gangster state, het toegesak op die bekendstelling in Exclusive Books in Sandton op 9 April. Chaos is veroorsaak deur onder andere eksemplare van die boek op te skeur."
Wen 'n eksemplaar van Boererate deur Danie Smuts
2015-05-28Boereraat teen kanker: "Sy het 8 paddas geneem in 'n neteldoekse sakkie op die bors geleg, wat dadelik op die bors so fas kleef as bloedsuiers, toen hulle fol gesuig het, fal hulle met hewige stuipe af, sonder dat di uitsuie pyn feroorsaak."

