KKNK 2018: Plekspesifieke produksie neem voortou met ses Kanna-benoemings
2018-04-05Hier is die volledige lys van benoemdes vir 2018 se Kanna-toekennings.
Persvrystelling: Terugvoer oor Maartmaand se SBL-verkiesings
2018-04-03"Dit is uiters belangrik dat hierdie verkiesing hoog op jou prioriteitslys verskyn aangesien daar nie ’n kworum is vir die opvolgverkiesing nie. Dit sal dus bitter maklik wees vir jou skool om in die verkeerde hande te beland."
Vandag wil ek my blou skoene dra deur Koos Kombuis: bekendstelling
2018-04-03Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Vandag wil ek my blou skoene dra op 7 April in Stellenbosch. Koos Kombuis gaan met Danie Marais in gesprek wees.
UJ-pryse 2018: wenners bekend
2018-04-03Die ontvangers van die UJ-pryse 2018 is nou bekend. Hier is die wenners!
NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018: Wenners aangekondig
2018-03-27Die wenners in die kategorie vir gepubliseerde skrywers is: eerste prys: "Die troebel tyd" deur Ingrid Winterbach; tweede prys: "Die aanspreeklikheid" deur Jaco Fouché; derde prys: "Die boek van gelukkige eindes" deur Debbie Loots.
Die wenner in die debuutkategorie is:
"Die Seepunt-insident", Gerhard Greyvensteyn
Persvrystelling: Bloemfonteinse Skrywersvereniging se Nasionale BSV-Skryfwedstryd 2018
2018-03-27Die tradisieryke nasionale BSV-Skryfwedstryd, wat reeds in 1979 ontstaan het, is tans weer in volle swang. Die sluitingsdatum is 14 Mei 2018. Al die nodige inligting en inskrywingsvorms is hier beskikbaar.
Persvrystelling: Taalmonument-koorfees beloof luisterryke sang uit die boonste rakke
2018-03-27"’n Opwindende musikale eerste vind op 14 April plaas wanneer die Afrikaanse Taalmonument ’n koorfees in die Amfiteater op Paarlberg aanbied."
Zuid-Afrikahuis: Programma, April 2018
2018-03-27Die Zuid-Afrikahuis in Nederland bied in April 2018 ’n opwindende program aan. Hier is nog inligting.
UJ-pryse 2018: kortlyste
2018-03-26Vir die 2018 UJ-pryse is altesaam 63 titels ingeskryf – 11 daarvan debute. Hier is die kortlyste vir die UJ-debuutprys en UJ-prys.
KKNK 2018: Boekgesprekke
2018-03-23Hier is ’n lys van die gesprekke met skrywers oor hul jongste publikasies wat vanjaar by die KKNK se ATKV-Boeke-oase plaasvind.
Maalvleis deur Karen Hart: bekendstelling in Kaapstad
2018-03-23Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Maalvleis deur Karen Hart op 24 Maart in Kaapstad. Kom geniet ’n glas wyn en snoephappies saam met die skrywer.
US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018
2018-03-23Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die WoordTROfees word op 18 April op Stellenbosch oorhandig.
