US Woordfees 2018: Toneel
2018-02-22Hier is ’n keuse van die teaterresensies, onderhoude en toekennings van produksies wat by vanjaar se US Woordfees opgevoer word om jou te help besluit watter kaartjies jy moet koop.
US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met Woorde
2018-02-21"Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en sportentoesiaste."
Persvrystelling: ’n Middagete geïnspireer deur die druif
2018-02-20Die druiwekorrel, hoewel klein en beskeie, is verantwoordelik vir ’n wêreldwye fenomeen wat ’n ontsaglike verskeidenheid wyne en wynstyle insluit en die mens reeds vir duisende jare vreugde en genot verskaf. Op Saterdag 24 Maart bring Anthonij Rupert Wyne hulde aan hierdie vrug.
Liefde is ... Kortlys
2018-02-20Hier is die 15 finaliste vir LitNet se jongste skryfkompetisie met die tema "Liefde is ...".
US bring hulde aan prof Sampie Terreblanche: legendariese ekonoom, geliefde lektor en kritiese stem
2018-02-19"Sy klem op sosiale verbetering vir die groot gemeenskap is ’n deurlopende tema in sy werk."
US Woordfees 2018: Chronologiese skrywersfees- en leefstylitems
2018-02-19Hier is die jongste en bygewerkte skrywersfees- en leefstylitems op vanjaar se Woordfeesprogram!
NB-Uitgewers by US Woordfees 2018
2018-02-19Hier is besonderhede van boekgesprekke waarby NB-Uitgewers op vanjaar se US Woordfeesprogram betrokke is. Kom luister en gesels saam!
Persvrystelling: Winterskool weer met trots in 2018 aangebied
2018-02-16"Dosyne gevestigde skrywers het oor die jare hier ’n wegspringplek of hupstoot vir hul loopbane kom vind. Van 4 tot 8 Junie 2018 bied die ATKV-Skryfskool weer so ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Stormkind deur Riana Scheepers
2018-02-16LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Stormkind deur Riana Scheepers, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Adam Small-fees 2018: Volledige feesprogram
2018-02-16Die Adam Small-fees vind vanaf 23 tot 25 Februarie 2018 in Pniël plaas. Hier is die volledige program!
Persvrystelling: Die berge gaan weergalm met die klanke van talent
2018-02-15"Die Paarlberg en ikoniese Taalmonument is op 6 April 2018 Suid-Afrika se klank-hoofkantoor met onder andere Dr Victor & The Rasta Rebels, Paxton & Sean D Band asook Jak de Priester wat die aand aan die brand gaan speel tydens die Boland se eerste Oppiberg Konsert."
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Carel en Petru: Commendatio-video
2018-02-15Die egpaar Carel Trichardt en Petru Wessels is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir hul lewensbydrae tot die bedryf vereer.
kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Trix Pienaar: Commendatio-video
2018-02-15Die aktrise Trix Pienaar is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir haar lewensbydrae tot die bedryf vereer.
