The Echo of a Noise by Pieter-Dirk Uys: book launch
2018-10-19You are invited to the launch of The Echo of a Noise on 23 October in Melville. The author, Pieter-Dirk Uys, will be in conversation with Michelle Magwood.
Kinnes deur Chase Rhys: bekendstelling in Kaapstad
2018-10-18Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Kinnes op 30 Oktober in Kaapstad. Die skrywer, Chase Rhys, sal met Anastasia de Vries gesels.
Persvrystelling: Slimkoppe verstom beoordelaars by ATKV-Spelathon
2018-10-18"Leerders van regoor die land het op 12 en 13 Oktober hul taalvernuf by vanjaar se ATKV-Spelathonfinaal by die HB Thom-teater in Stellenbosch ten toon gestel. Een ding was duidelik: Spel kan hulle spel."
Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Maraisprys vir 2019!
2018-10-18"Met ’n prysgeld van R500 000 wat deur die pryswenner na goeddunke bestee kan word, en ’n beeldjie van Coert Steynberg se 'Helpende hand', is die Jan H Maraisprys ’n gesogte toekenning." Nominasies sluit op Donderdag 31 Januarie 2019.
Persvrystelling: Taalmonument ken Alexander-eerbewyse ter bevordering van Afrikaans toe
2018-10-18"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) kondig met trots aan dat Suzie Matlhola van Johannesburg en Ernest Loth van die Paarl die 2018-wenners van die Neville Alexander-prestige-eerbewyse vir die bevordering van Afrikaans is."
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VII
2018-10-16Hier verskyn die sewende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Persvrystelling: Spelkampioene maak gereed vir die eindronde van die nasionale Sanlam WOW Spelfees
2018-10-15"Meer as 300 leerders van 129 skole dwarsoor Suid-Afrika het gekwalifiseer vir die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2018, wat op 20 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kantelpunt deur Sophia Kapp
2018-10-12LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Kantelpunt deur Sophia Kapp, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Honneurs- en nagraadse studie in Afrikaans by Fort Hare
2018-10-12Hier is nog inligting oor nagraadse studie in Afrikaans en Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Fort Hare.
Honneurs in Afrikaans by die Nelson Mandela-universiteit
2018-10-11"Het jy ’n BA-graad met Afrikaans as hoofvak met ten minste ’n 60%-gemiddeld behaal? Oorweeg dan om vir die honneurs in Afrikaans in te skryf."
Skuif nader vir boekstories uit Taalgenoot se Winter 2018-uitgawe
2018-10-11Met die Taalgenoot-redaksie se vriendelike vergunning deel PEN Afrikaans artikels en resensies uit dié kwartaallikse tydskrif se Winter 2018-uitgawe. Wat ’n plesier! Hierdie inhoud is nie elders digitaal beskikbaar nie.
Uitnodiging: Gratis koor- en orkeskonsert op 21 Oktober in Somerset-Wes
2018-10-11"Werke soos 'Let the river run', 'The prayer', 'Time to say goodbye', werke uit The prince of Egypt, asook klassieke werke van Faure, Dvorak en Jenkins, maak deel uit van die konsertprogram. Alle donasies wat ingesamel word, gaan vir die verdere bevordering van klassieke musiek in die Helderberg-area en Helderberg NG Kerk se musiekbedeining."
