Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: bekendstelling
2018-04-17Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Ter wille van die vaders op 21 April in Bellville waar die skrywer, Marzanne Leroux-Van der Boon, met Christine Ferreira in gesprek sal wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon
2018-04-17LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
The land is ours by Tembeka Ngcukaitobi: book launch
2018-04-17You are invited to the launch of The land is ours on 19 April in Stellenbosch, where the author, Tembeka Ngcukaitobi, will be in conversation with Hermann Giliomee and Albert Grundlingh.
Coalition country by Leon Schreiber: book launch
2018-04-16You are invited to the launch of Coalition country on 25 April in Cape Town where the author, Leon Schreiber, will be in conversation with Riaan de Villiers.
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: 2018 se pryswenners bekend
2018-04-13Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas die wenners van die meeste van 2018 se Akademiepryse bekend gemaak.
Jan Marais-prys 2018: Wenners bekend
2018-04-13"Die wenners is professore Christo van Rensburg, ’n taalkundige en navorsingsgenoot van die NWU, en Marinus Wiechers, ’n regsgeleerde, voorheen verbonde aan die Regsfakulteit van Unisa en voormalige rektor van daardie instelling."
Kompetisie: Hoe maak jy jou kind lief vir lees?
2018-04-12Hoe moedig jy jou kinders aan om ’n boek te lees in ’n tyd waar hulle te veel tyd op hul selfone of rekenaars of voor die televisie deurbring? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees?
Persvrystelling: Fedsas moedig ouers aan om aktief in hul kind se opvoeding betrokke te wees
2018-04-12"Deur hul stem te laat geld, bevestig ouers dat hulle in die beste belang van hul kind opvoeding ’n prioriteit maak en sodoende ’n goeie voorbeeld stel vir hul kind en mede-ouers."
Persvrystelling: Teater en musiek vir almal by die Suidoosterfees!
2018-04-12"Die tyd kom al hoe nader! Die 15de Suidoosterfees – met die tema 'Fantastiese 15' – vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas en beloof om weer een vir die boeke te wees."
Tell me your story by Ruda Landman: book launch
2018-04-11You are invited to the launch of Tell me your story by Ruda Landman on 19 April in Hyde Park. Ilse Salzwedel will be in conversation with Ruda Landman and Dineo Ndlanzi.
Press release: Jolyn Phillips receives NiHSS Award for Tjieng Tjang Tjerries
2018-04-11"It is a strikingly original work of narrative fiction based on the mimetics of life. The texture of the writing is finely laced and covers a wide range of emotional modalities from the tragic to comical."
openbare domein deur Daniel Hugo: bekendstelling
2018-04-10Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van openbare domein op 14 April in Stellenbosch. Daniel Hugo gaan met Gunther Pakendorf in gesprek wees.
Persvrystelling: Neville Alexander-prestige-eerbewys – oproep om benoemings
2018-04-10"Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi die publiek om geskikte kandidate te benoem vir hul derde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter waarde van R10 000 elk, geborg deur Naspers."
Persvrystelling: Reisboek wen Andrew Murray-prys
2018-04-09"Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys 2018 vir sy boek Geloof alleen – uitgegee deur Naledi."
