LitNet

LitNet

Persvrystelling: Aardklop-app nou beskikbaar!

LitNet Aardklop 2018-08-22

"Dié toepassing gee jou toegang tot ’n interaktiewe feesprogram en regstreekse resensies van alle produksies. Jy kan jou eie feeskalender aanmekaarslaan en hy waarsku jou selfs oor moontlike botsings!"

Tuin van digters 2018: program

LitNet Feeste 2018-08-22

"Hoe ervaar verskillende digters, kunstenaars, musikante, liefhebbers van poësie en mense uit verskillende gemeenskappe, taal- en kultuurgroepe – oud en jonk – digkuns? Kom kyk, luister en beleef hóé ... by die sewende jaarlikse Tuin van digters."

Vlooi en die musiekfabriek in die Kunstekaap: graad een-leerders vertel van hul teaterervaring

LitNet Teater 2018-08-22

"Die konsert was lekker. Ek wil graag weer gaan." 

Boekbekendstelling: Gerard Scholtz in gesprek met Helena Gunter oor Tweespoor

LitNet Boeke en skrywers 2018-08-21

Protea Boekhuis nooi jou om te kom luister na Gerard Scholtz in gesprek met Helena Gunter oor haar boek Tweespoor op Saterdag 8 September in die Drostdy Teater op Stellenbosch.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Lam ter slagting deur Madelein Rust

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-08-20

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Lam ter slagting deur Madelein Rust, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Persvrystelling: 2018 se Etienne van Heerden Veldsoirée en Veldskool oor September-langnaweek

LitNet Feeste 2018-08-17

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée vind vanjaar oor die langnaweek 22–25 September op Cradock en Somerset-Oos plaas. Naas die boekefees word daar vanjaar ook ’n veldskool vir ontluikende skrywers aangebied.

LitNet: Grondhervorming

LitNet Nuusbrief 2018-08-16

LitNet: Grondhervorming

Tom Gouws (1961–2018)

LitNet ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2018-08-16

"Skryf is om elke vroegoggend ’n wilde perd te gaan vang en by jou skryftafel tot rus te bring." Lees oor die lewe en werk van Tom Gouws in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

Persvrystelling: Jol met skrywers en kenners

LitNet Feeste 2018-08-16

Die vierde BoekeJolfees sal vanjaar van 30 Augustus tot 1 September by die Leriba Hotel in Centurion aangebied word. Meer as 30 boekbesprekings, aktuele gesprekke, werkwinkels vir jeug en volwassenes en sosiale samesyn word aangebied. Nog inligting is hier beskikbaar.

Persvrystelling: Die skielike dood van Mark Minnie, medeskrywer van Die seuns van Bird Island

LitNet Boeke en skrywers 2018-08-15

"Hy het Tafelberg meegedeel dat hy die afgelope week verskeie leidrade in Port Elizabeth suksesvol opgevolg het en was vasberade om nog getuienis openbaar te maak."

Persvrystelling: Die SA Akademie betreur die heengaan van Christo van Rensburg

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-08-14

"Met die oorlye van Christo van Rensburg het Afrikaans een van sy belangrikste navorsers oor die herkoms van Afrikaans verloor, het Jacques van der Elst namens die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns gesê."

NB-Uitgewers betreur Koos Human se afsterwe

LitNet In memoriam 2018-08-10

"Hy was veral bekend vir die besonderse manier waarop hy die uitgewer se verhouding met skrywers tot ’n fyn kuns vervolmaak het."

kykNET-Rapportpryse: 2018-kortlyste is hier!

LitNet Boeke en skrywers 2018-08-10

"Die 2018-benoemdes vir die kykNET-Rapportpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, is pas bekend gemaak. Dit is die grootste en rykste jaarlikse boekpryse in Afrikaans."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Wat het geword van Dinsdag? deur Tinus Horn

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-08-10

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Wat het geword van Dinsdag? deur Tinus Horn, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Persvrystelling: Toetssaak oor moedertaalonderrig binnekort in die Konstitusionele Hof aangehoor

LitNet Menings 2018-08-10

"Die appèlsaak gaan allereers oor die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid, maar dit is ook ’n saak wat veel wyer implikasies vir Suid-Afrika se onderwysstelsel en die ontwikkeling van sy samelewing inhou."

Top