LitNet

LitNet

WA Hofmeyr-prys 2018: Wenner- en kortlysmotiverings

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-15

Media24 Boeke-pryse: Die WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie is vanjaar aan Eben Venter vir Groen soos die hemel daarbo toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

MER-prys vir jeugromans 2018: Wenner- en kortlysmotiverings

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-15

Media24 Boeke-pryse: Die MER-prys vir jeugromans is vanjaar aan Carin Krahtz vir Blou is nie ’n kleur nie toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke 2018: Wenner- en kortlysmotiverings

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-15

Media24 Boeke-pryse: Die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke is vanjaar aan Rosamund Haden en Tony Pinchuck vir The All Africa Wildlife Express toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

Elisabeth Eybers-prys 2018: Wenner- en kortlysmotiverings

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-15

Media24 Boeke-pryse: Die Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse poësie is vanjaar aan Marlene van Niekerk vir In die stille agterkamer toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

Persvrystelling: Media24 Boeke-pryse vir 2018 bekend

LitNet Boeke en skrywers 2018-06-14

"Die veelbekroonde skrywers Eben Venter en Marlene van Niekerk en die ondersoekende joernalis Jacques Pauw is onder die wenners van die 2018 Media24 Boeke-pryse wat op Donderdag 14 Junie in Kaapstad bekend gemaak is."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsake op Karibib deur Isa Konrad

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-06-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Doodsake op Karibib deur Isa Konrad, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

You have to be gay to know God by Siya Khumalo: book launch

LitNet Books and writers 2018-06-14

You are invited to the launch of You have to be gay to know God on 26 June in Johannesburg.

LitNet: Jou vennoot

LitNet Nuusbrief 2018-06-14

LitNet: Jou vennoot

LitNet wag op jou lesersindruk!

LitNet Lesersindrukke 2018-06-13

Lees jy ’n boek waarvan jy ander lesers wil vertel? LitNet nooi alle lesers uit om hul indrukke van ’n boek wat gedurende die laaste twee kalenderjare verskyn het, te skryf en te stuur.

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

LitNet Leefstyl 2018-06-12

"Wêreldwyd word museums as bewaarders of beskermers van kultuurgoedere beskou, en in Suid-Afrika verkeer die daarmee gepaardgaande kultuurbewussyn in ’n krisis."

Press release: Call for entries – City Press-Tafelberg Nonfiction Award

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-06-12

"The aim is to fund the research and writing of an original work of nonfiction on a subject of importance in the South African context, irrespective of genre. The closing date for entries is 31 July 2018."

LitNet: Jou wintertrui

LitNet Nuusbrief 2018-06-07

LitNet: Jou wintertrui

Op ’n eiland, ’n werkswinkel in skeppende skryfkuns

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-06-07

Hier is ’n uitsonderlike geleentheid om nie net aan die skryf te kom onder die leiding van twee van die mees ervare persone in die Afrikaanse boekbedryf nie, maar om dit op een van die mooiste Griekse eilande te doen.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-06-07

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Launch of Joan Hambidge's The Coroner's Wife

LitNet Books and writers 2018-06-05

You are invited to the launch of The Coroner's Wife on 20 June in Newlands, where Joan Hambidge will be in conversation with the publisher, Michèle Betty. The Coroner's Wife is a selection of the poems of Joan Hambidge in translation.

Top