LitNet

LitNet

WAT: Vyf nuwe aanstellings en ’n handelsnaamkompetisie

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2018-07-30

As deel van die tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT is vyf nuwe redaksielede in Julie as mederedakteurs aangestel. Lees ook die inskrywings wat tot dusver vir die WAT se handelsnaamkompetisie ontvang is.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: ’n Brief vir Reina deur Elsa Winckler

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-07-30

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit ’n Brief vir Reina deur Elsa Winckler, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Persverklaring van SA Akademie oor Tom Gouws: Literêre wêreld treur

LitNet In memoriam 2018-07-27

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die dood van Tom Gouws, vooraanstaande letterkundige wat in sy huis in Pretoria vermoor is.

LitNet: Jou rand en sent

LitNet Nuusbrief 2018-07-26

LitNet: Jou rand en sent

67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings III

LitNet Skryfkompetisies 2018-07-26

Hier verskyn die derde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Steinhoff en die Stellenbosse Boys deur James-Brent Styan

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-07-25

LitNet publiseer in samewerking met Du Toitskloof Wyne uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Steinhoff en die Stellenbosse Boys deur James-Brent Styan en kyk na Heino du Plessis se video-onderhoud met die skrywer.

Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-07-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Bloedbande op 1 Augustus in Stellenbosch. Wilhelm Verwoerd sal met Lionel Louw in gesprek wees.

Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers: inligting en inskrywingsvorm

LitNet Slypskole 2018-07-25

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA Uitgewers, bied van Donderdag 6 September tot Saterdag 8 September 2018 ’n slypskool in die skryf van romantiese fiksie aan. Nog inligting en die inskrywingsvorm is hier beskikbaar.

67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings II

LitNet Skryfkompetisies 2018-07-23

Hier verskyn die tweede lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.

Leeskringkompetisie: Rustenburg Leeskring as wenner aangewys

LitNet Leeskringe 2018-07-20

Uit die 78 leeskringe wie se inligting ontvang is, is die Rustenburg Leeskring deur middel van ’n gelukstrekking as die wenner aangewys. Hulle wen ’n boekpakkie wat deur NB-Uitgewers geskenk word.

67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings

LitNet Poësie 2018-07-19

Hier verskyn die eerste inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is.

Persvrystelling: Montagu Boekefees, 26 tot 29 Julie 2018

LitNet Feeste 2018-07-19

Montagu se Boekefees, geborg deur Wesgro, vind van 26 tot 29 Julie plaas. Enige boekliefhebber – of jy Engels of Afrikaans is – sal ’n skrywer of boek by die Montagu Boekefees vind wat jou boekhart warmer sal laat klop.

LitNet: Jou protes

LitNet Nuusbrief 2018-07-19

LitNet: Jou protes

Aardklop 2018: Volledige program beskikbaar

LitNet Aardklop 2018-07-19

Aardklop 2018 se program is hierdie week bekendgestel. Die program is weereens sorgvuldig saamgestel en belowe opwindende verskeidenheid, waaronder 27 debuutwerke. 

Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-07-18

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Liefde in die tyd van die internet deur Fransi Phillips op Saterdag 4 Augustus in Hatfield, Pretoria.

Top