Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Wat het geword van Dinsdag? deur Tinus Horn
2018-08-10LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Wat het geword van Dinsdag? deur Tinus Horn, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Persvrystelling: Toetssaak oor moedertaalonderrig binnekort in die Konstitusionele Hof aangehoor
2018-08-10"Die appèlsaak gaan allereers oor die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid, maar dit is ook ’n saak wat veel wyer implikasies vir Suid-Afrika se onderwysstelsel en die ontwikkeling van sy samelewing inhou."
Persvrystelling: Klassieke musici opgewonde oor tiende Klein Karoo Klassique
2018-08-08Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se fees van klassieke musiek, kuns, kos en wyn, word van Donderdag 9 Augustus tot Sondag 12 Augustus aangebied. Hier is van die hoogtepunte op vanjaar se program.
Jongleserskompetisie: wenners aangekondig!
2018-08-08Hier is die wenners van hierdie resensiekompetisie vir skoolkinders.
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Kortlys
2018-08-08Altesaam 75 uiteenlopende inskrywings is ontvang. Hier is die kortlys van tien gedigte.
Be engaged, entertained and inspired – bookings now open for eighth Open Book Festival
2018-08-08"Open Book Festival is committed to creating a platform to celebrate South African writers, as well as hosting top international authors. The festival strives to instil a love of reading among young attendees, with the programme designed to create conversations among festivalgoers long after the event." The eighth Open Book Festival will take place from 5 to 9 September 2018.
Press release: Women’s Day and the International Day of the World’s Indigenous People
2018-08-08Iziko Museums of South Africa and the Supusupu Khoe Language Project will commemorate Women’s Day, as well as the International Day of the World’s Indigenous People, on 9 August 2018.
Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag: Kry hier afslag en lees jou kind slim
2018-08-07"Op 14 Augustus vier ons weer Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag, ’n inisiatief van die Vriende van Afrikaans (VVA), ’n divisie van die ATKV. Lesers kan dan by verskeie boekwinkels afslag op Afrikaanse boeke kry, wat vir jou as ouer die ideale geleentheid bied om solank jou kind aan die lees te kry."
Press release: A century of South African art from the Sanlam Art Collection 1918–2018
2018-08-07"The exhibition commemorates Sanlam’s centenary and is one-of-a-kind in its objective to showcase SA history. Curator Stefan Hundt takes visitors on a journey through the last 100 years, with guided tours available by appointment on set dates."
Leeskringnuusbrief: Augustus 2018
2018-08-07Welkom by LitNet se leeskringnetwerk! Lees die eerste leeskringnuusbrief hier.
67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings IV
2018-08-01Hier verskyn die vierde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018" ontvang is. Die kompetisie is nou gesluit en die kortlys sal binnekort aangekondig word.
Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal: bekendstelling
2018-07-31Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal, met Antjie Krog en Jolyn Phillips, op 22 Augustus in Kaapstad.
Persvrystelling: Gedigtefees in McGregor, 24 tot 26 Augustus 2018
2018-07-30"Gedigteliefhebbers wat die naweek gaan bywoon kan uitsien na voorlesings deur ’n keur van meer as 160 Suid-Afrikaanse digters."
