LitNet

LitNet

Uitnodiging vir nominasies: SA Akademiepryse 2019

LitNet Akademies en skole 2019-01-15

"Nominasies word ingewag vir 2019 se SA Akademiepryse. Kandidate vir enigeen van hierdie pryse kan tans by wyse van volledig gemotiveerde voorstelle genomineer word. Die sluitingsdatum vir voorstelle is 31 Januarie 2019, behalwe waar andersvermeld."

Persvrystelling: Uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Maraisprys vir 2019!

LitNet Akademies en skole 2019-01-15

"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2019. Enige persoon of instansie is welkom om voor Donderdag 31 Januarie 2019 nominasies in te stuur."

LitNet: Vuur

LitNet Nuusbrief 2019-01-14

LitNet: Vuur

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-01-10

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

ATKV-Mediaveertjies 2019: skryf nou in!

LitNet ATKV-Portaal 2019-01-03

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2019 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag 1 Februarie 2019. Hier is nog inligting.

LitNet: Jou feestyd

LitNet Nuusbrief 2018-12-21

LitNet: Jou feestyd

Aktueel 2018

LitNet Menings 2018-12-20

Gesprekke rondom aktuele sake soos dagga, grond, vroueregte, die 2019-verkiesing en gewelddadige betogings was vanjaar volop. Hier is 15 artikels oor die mees aktuele sake van 2018.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die Edik van Nantes-kookboek deur Nataniël en Erik le Roux

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-12-20

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Wenner van liefdesverhale-geskenkpakkie

LitNet Wen 2018-12-19

Hier is die wenner van die liefdesverhale-geskenkpakkie!

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-12-18

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

LitNet: Jou kwiksilwer

LitNet Nuusbrief 2018-12-17

LitNet: Jou Kwiksilwer

Video: Keynote and public lecture by Achille Mbembe

LitNet Menings 2018-12-14

Internationally acclaimed Achille Mbembe was a keynote speaker at the international conference Recognition, Reparation and Reconciliation: The light and shadow of historical trauma.

Tyd-skryfkompetisie: Kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2018-12-14

LitNet het lesers gevra om ’n gedig met tyd as tema te stuur, om in aanmerking te kom vir een van drie kontantpryse. Meer as 300 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die volgende 15 gedigte verskyn op die kortlys.

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

LitNet Wen 2018-12-14

Die wenner van LitNet se Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie 2018 is pas bekend!

Wen liefdesverhale vir die somervakansie

LitNet Wen 2018-12-14

Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak van lekker liefdesverhale wen, perfek vir daai lui-lekker uitspandae by die see!

Top