LitNet

LitNet

Persvrystelling: Catrina Wessels baan weg vir Martin Steyn in Turkye

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2018-09-03

"Donker spoor, Martin Steyn se debuutroman, gaan in Turks vertaal word. Dit volg nadat die literêre agent, Catrina Wessels, die boek suksesvol aan die uitgewer A7kitap voorgelê het."

Festival voor het Afrikaans 2018: programma

LitNet Feeste 2018-08-31

Tijdens het Festival voor het Afrikaans, 22–23 september 2018, staat de kunst en cultuur in de Afrikaanse taal centraal.

Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2018

LitNet NeerlandiNet 2018-08-31

Hier is die volledige program van die geleenthede wat in September by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.

LitNet: Jou amandelheining

LitNet Nuusbrief 2018-08-30

LitNet: Jou amandelheining

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: volledige program

LitNet Feeste 2018-08-30

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, die breinkind van en georganiseer deur Darryl David, word van 22 tot 24 September in Cradock en Somerset-Oos aangebied. Vanjaar sal 'n gratis slypskool vir ontwikkelende skrywers by die soirée aangebied word en dit begin reeds met openingslesings deur Etienne van Heerden op 20 September.

MA in Kreatiewe Skryfkuns by die Universiteit van die Vrystaat

LitNet Akademies en skole 2018-08-30

"(Aspirant)-skrywer, -digter of literêre vertaler? Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith."

Uitnodiging: NP Van Wyk Louw-gedenklesing 2018

LitNet Akademies en skole 2018-08-30

Jy word uitgenooi na die NP Van Wyk Louw-gedenklesing op 6 September in Johannesburg. Andries Bezuidenhout is vanjaar se spreker en sy lesing se titel is "Utopiese verbeelding en Afrikaans: ’n gesprek met T Dunbar Moodie en NP Van Wyk Louw".

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Vuurwarm deur Jan Braai

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-08-30

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Hier is ’n resep uit Vuurwarm deur Jan Braai, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Afrikaanse Taalraad vergader oor inklusiewe, diverse pad vorentoe

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-08-29

"Ná ’n dekade van harde werk en die bevordering van taal as ’n hulpbron, werk die ATR steeds aan versoening tussen die sprekers van Afrikaans. Baie is vermag deur erkenning te gee aan die uiteenlopende gesigte en klanke van Afrikaans en ’n sterk basis is gelê vir gesamentlike gesprekke oor taal en taalbeleid."

Persvrystelling: Kapenaars, kom gesels saam oor moedertaalonderrig

LitNet ATKV-Portaal 2018-08-28

"Tydens hierdie fees gaan daar nie net oor die belangrikheid van moedertaalonderrig gesels word nie, Afrikaansonderwysers kan ook uitsien na ’n Skitter-in-Afrikaans-werkswinkel. Hier sal hulle leiding in taalonderrig kry en met kreatiewe idees, nuwe vaardighede en praktiese oplossings vir uitdagings in die klaskamer toegerus word."

Persvrystelling: Harry Kalmer bied nuwe skryfkursus in Johannesburg en Pretoria aan

LitNet Boeke en skrywers 2018-08-28

"Harry Kalmer, bekroonde skrywer, dramaturg en wenner van die Barry Ronge-prys vir fiksie, bied ’n splinternuwe tweedag-skryfkursus op 15 en 24 September in Pretoria aan, en op 13 en 20 Oktober in Johannesburg."

Call for papers: 7th annual Africa Century International African Writers Conference

LitNet Books and writers 2018-08-28

"The 7th annual Africa Century International African Writers Conference (ACIAWC) call for papers is now open. Papers and panel proposals interpreting the theme 'Unifying Africa: Writing and reading in African languages' are invited."

kykNET Silwerskermfees 2018: Wenners aangekondig

LitNet Film 2018-08-27

"Die wenners van die agste kykNET Silwerskermfees is tydens ’n toekenningsgeleentheid in Kampsbaai aangewys. Die fees poog om elke jaar gevestigde rolspelers en jong opkomende filmmakers byeen te bring en ’n geleentheid te skep waar kennis gedeel en nuwe geleenthede geskep kan word."

Persvrystelling: Gatskop-temalied vir Annie Klopper se debuutroman

LitNet Boeke en skrywers 2018-08-24

"Hoe dikwels het ’n roman sy eie temalied, en word ’n karakter uit ’n boek in die lewe geroep deur sy eie liedjie vry te stel?"

LitNet: Jou feestelikheid

LitNet Nuusbrief 2018-08-23

LitNet: Jou feestelikheid

Top