LitNet

LitNet

Press Release: SALAAM STORIES

LitNet Teater 2019-02-28

Set against the historical backdrop of the Cape slave trade and the Malay diaspora in South Africa, Johaardien’s award-winning play has been performed in London, New York, Amsterdam, Denmark and all over South Africa. Through artful storytelling, the playwright focuses on themes of identity, history and group belonging through an intimately personal lens taking audiences on a journey across the Cape Flats to Robben Island – and then to and from Bombay – back in time, to the 17th century, when the Dutch were at war with the Portuguese. 

Kwela 25: Iconic SA publisher celebrates 25 years of local publishing

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-02-28

Come and celebrate with Kwela! Thursday 28 February 2019, 18:30, Exclusive Books, Sandton. 

Persverklaring: Inskrywings ingewag vir 2019 Jan Rabie-Rapportprys

LitNet Boeke en skrywers 2019-02-28

Uitgewers word genooi om boeke voor te lê vir die 2019 Jan Rabie-Rapportprys ter waarde van
R125 000.

US Woordfees 2019: WAT se Nuutskeppingskompetisie

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2019-02-28

Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Nuutskeppingskompetisie saam met Monitor op RSG, die US Woordfees en die ATKV.

Loodsing van die Aksieforum vir Inheemse Tale

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-02-27

Die Aksieforum vir Inheemse Tale (Indigenous Languages Action Forum - ILAF) is die afgelope naweek in Boksburg geloods. Hierdie alliansie van sowat 30 taalpraktisyns en verteenwoordigers van etlike NRO’s het UNESCO se Aksieplan vir die Jaar van Inheemse Tale amptelik onderskryf, en wil ’n gesamentlike veldtog ter bevordering en ondersteuning van die inheemse tale en meertaligheid in verskeie sektore loods.

Adam Small-fees 2019: foto's van die derde dag

LitNet Feeste 2019-02-27

LitNet het die Adam Small-fees 2019 in Pniël bygewoon. Hier is foto's van Dag 3 se sprekers.

US Woordfees 2019: Fringe-program

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-27

Hier is die US Woordfees Fringe se program.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 3 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-27

#politieklimeriek - Lees Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek. Sy is die derde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 4

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-26

#politieklimeriek - Hier is al Week 4 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 5 en wen R2 000 met jou politieke limeriek. Al ons weekwenners kom in aanmerking vir die Groot Prys van R10 000! 

Pollyanna is dood. Lank lewe Pollyanna! 'n Brief deur Pollyanna se wewenaar

LitNet SêNet-briewe 2019-02-26

Jare terug, rondom 2002 tot 2007, het ene Pollyanna briewe aan SêNet geskryf ...

Second call for papers: Fifth International Symposium on Place Names 2019

LitNet Akademies en skole 2019-02-25

"Only a limited number of papers can be accommodated, as all sessions will be plenary. Deadline for abstract submissions: 4 March 2019."

Grondwoorde-kompetisie 2018: wenners aangekondig!

LitNet Skryfwerk 2019-02-25

Hier is die wenners van die Grondwoorde-digkompetisie vir hoërskoolleerders in KwaZulu-Natal.

Press Release: The 22nd annual Time of the Writer Festival

LitNet Books and writers 2019-02-25

The University of KwaZulu-Natal’s Centre for Creative Arts (CCA) presents its 22nd annual Time of the Writer Festival from 13 to 16 March 2019. Celebrating Durban’s status as the UNESCO City of Literature, Time of the Writer 2019 offers a shining gem of a four-day festival that allows audiences, budding authors and literature lovers a chance to encounter some of South Africa’s most notable writers in some wonderfully curated up close and personal encounters.

NouNet: Kommentaar oor minister Tito Mboweni se begrotingsrede

LitNet Onderhoude 2019-02-22

Die minister van finansies, Tito Mboweni, het Woensdag in die parlement die begrotingsrede vir die jaar gelewer. Dawie Roodt, ekonoom by die Efficient Group, lewer kortliks kommentaar.

LitNet: Jou moedertaal

LitNet Nuusbrief 2019-02-22

LitNet: Jou moedertaal

Top