Persvrystelling: Die land se top-spellers in Afrikaans is Noord-Kapenaars
2018-10-22"In die nasionale eindronde van die 2018 Sanlam WOW Spelfees wat op Saterdag 20 Oktober in Stellenbosch gehou is, het die Noord-Kaap nege van die wenners opgelewer, terwyl agt Wes-Kapenaars onder die top-30 was."
Press release: 2019 5th International Symposium on Place Names
2018-10-22"ISPN 2019 aims to explore the processes of researching, maintaining and restoring indigenous place names, as well as the preservation and promotion of the indigenous languages from which these place names originate."
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VIII
2018-10-22Hier verskyn die agtste lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Gedigte en gedagtes: politiek en etiek
2018-10-22Jy word uitgenooi na ’n middaguurgesprek met Marlene van Niekerk by die Departement Afrikaans en Nederlands (US) op 25 Oktober om 13:00.
Weerklink van ’n wanklank deur Pieter-Dirk Uys: bekendstelling in Pretoria
2018-10-22Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Weerklink van ’n wanklank op 25 Oktober in Pretoria. Die skrywer, Pieter-Dirk Uys, sal met Phyllis Green in gesprek wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sondag deur Irma Venter
2018-10-22LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sondag deur Irma Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
The Echo of a Noise by Pieter-Dirk Uys: book launch
2018-10-19You are invited to the launch of The Echo of a Noise on 23 October in Melville. The author, Pieter-Dirk Uys, will be in conversation with Michelle Magwood.
Kinnes deur Chase Rhys: bekendstelling in Kaapstad
2018-10-18Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Kinnes op 30 Oktober in Kaapstad. Die skrywer, Chase Rhys, sal met Anastasia de Vries gesels.
Persvrystelling: Slimkoppe verstom beoordelaars by ATKV-Spelathon
2018-10-18"Leerders van regoor die land het op 12 en 13 Oktober hul taalvernuf by vanjaar se ATKV-Spelathonfinaal by die HB Thom-teater in Stellenbosch ten toon gestel. Een ding was duidelik: Spel kan hulle spel."
Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Maraisprys vir 2019!
2018-10-18"Met ’n prysgeld van R500 000 wat deur die pryswenner na goeddunke bestee kan word, en ’n beeldjie van Coert Steynberg se 'Helpende hand', is die Jan H Maraisprys ’n gesogte toekenning." Nominasies sluit op Donderdag 31 Januarie 2019.
Persvrystelling: Taalmonument ken Alexander-eerbewyse ter bevordering van Afrikaans toe
2018-10-18"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) kondig met trots aan dat Suzie Matlhola van Johannesburg en Ernest Loth van die Paarl die 2018-wenners van die Neville Alexander-prestige-eerbewyse vir die bevordering van Afrikaans is."
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VII
2018-10-16Hier verskyn die sewende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Persvrystelling: Spelkampioene maak gereed vir die eindronde van die nasionale Sanlam WOW Spelfees
2018-10-15"Meer as 300 leerders van 129 skole dwarsoor Suid-Afrika het gekwalifiseer vir die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2018, wat op 20 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind."
