LitNet

LitNet

Boeke vir leeskringe: NB-Uitgewers se keuse vir 2019

LitNet Leeskringkamer 2018-11-07

Leeskringe is op die oomblik besig met hul jaarbeplanning vir 2019 en LitNet het by uitgewers gehoor watter van hul boeke hulle spesifiek aanbeveel vir leeskringbesprekings. Hier is NB-Uitgewers se voorstelle.

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé: Bekendstelling by Love Books

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-11-06

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé op 13 November by Love Books in Melville.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XIII

LitNet Skryfkompetisies 2018-11-06

Hier verskyn die dertiende, en laaste, lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit. Die kortlys sal binnekort aangekondig word.

Persverklaring: produksie van Poppie Nongena-rolprent begin

LitNet Film 2018-11-06

"'Die Swerfjare van Poppie Nongena is 'n baie belangrike storie wat vertel móét word. Dit het etlike jare geneem om dit uiteindelik op film te kan verewig, maar ons is opgewonde oor die produksiespan en rolverdeling en sien uit om die finale produk vir Elsa Joubert en die res van die wêreld te wys,' sê Karen Meiring, hoof van kykNET."

Program: Jakes Gerwel-huldeblyksviering, Saterdag 10 November 2018

LitNet Leefstyl 2018-11-05

Die Jakes Gerwel-huldeblyksviering vind vanjaar op Saterdag 10 November in Kaapstad plaas. Die  daglange program sluit verskeie gesprekke en vermaak in, insluitend die Jakes Gerwel-lesing deur die internasionaal-erkende skrywer Achmat Dangor.

LitNet: Jou gronddebat

LitNet Nuusbrief 2018-11-02

LitNet: Jou gronddebat

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Armand kook kaal deur Armand Aucamp

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-11-01

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte, asook ’n resep, uit Armand kook kaal deur Armand Aucamp, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XII

LitNet Skryfkompetisies 2018-11-01

Hier verskyn die twaalfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit.

Wegholtreffer Die reuk van appels vier sy 100ste vertoning by die Fugardteater

LitNet Teater 2018-10-31

Die reuk van appels is ’n bildungsroman wat die verhaal vertel van Marnus Erasmus, die elfjarige seun van ’n generaal in die Suid-Afrikaanse Weermag.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XI

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-29

Hier verskyn die elfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings X

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-25

Hier verskyn die tiende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

LitNet: Skrywers praat

LitNet Nuusbrief 2018-10-25

LitNet: Skrywers praat

Liefde by die dam 2018: program bekendgestel

LitNet Musiek 2018-10-24

"Agt bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars en groepe gaan by dié piekniekstyl-konsert optree. Seremoniemeester Schalk Bezuidenhout gaan die program se verloop met ligte vermaak bymekaar hou."

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IX

LitNet Skryfkompetisies 2018-10-24

Hier verskyn die negende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Zuid-Afrikahuis: Programma, November 2018

LitNet NeerlandiNet 2018-10-23

Hier is die volledige program van die geleenthede wat in November by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.

Top