Uitnodiging na Karaktermoord -boekbekendstelling
2019-07-25Carina Diedericks-Hugo sal by hierdie geleentheid met Lise Swart in gesprek tree.
Persverklaring: Saterdag 27 Julie 2019 van 9.00 tot 13.00 by SASNEV
2019-07-25Kom kuier saam! Op Saterdag 27 Julie 2019 vind daar ’n paar spesiale gebeure plaas by SASNEV in Pinelands. Almal is welkom om die bekendstelling van Die vrede kom later deur Diana Ferrus by te woon. Ook: “Stichting Trias Neerlandica” gaan as stigterslid amptelik aankondig dat ’n beurs gestig is vir Suid-Afrikaanse leerders van Hoërskool Groenberg (Grabouw) om in 2020 na Nederland te reis om hul taal en kultuurhorisonne te verbreed.
Press release: Winners of the 2019 Sunday Times Literary Awards announced
2019-07-22The Sunday Times Literary Awards shortlists for the Alan Paton Award for non-fiction, and the Barry Ronge Fiction Prize, have been announced.
Press release: Award-winning playwright premieres acid-tongued The Hucksters at Alexander Upstairs
2019-07-18"A man and a woman meet after not seeing each other for years and what starts off as a romantic, booze-fuelled evening, slowly begins to unravel into a psychological mystery as an incident from their shared history rears its head. Audiences can expect to see a production that is both depraved and utterly liberating within an engaging context of regret and vengeance rooted in cruel relationships and savage betrayals when they book to see the premiere of The Hucksters at Alexander Upstairs from 22 July to 3 August."
Montagu | Book Festival | Boekefees
2019-07-18Die Montagu Boekefees spog met ’n propvol program. The Montagu Book Festival proudly presents a bumper programme.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2019
2019-07-18Oor: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg steeds ongeteken; Petisie om vrylating van Tashi Wangchuk te eis; Die MOS-inisiatief; Inskrywings ingewag vir die RSG / Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie; Ingrid Jonker-prys aan Pieter Odendaal; PEN Afrikaans hou algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; 'n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie.
Persvrystelling: Studiebeurse 2020
2019-07-16Die SA Akademie stel vir 2020 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of verhandeling of enige ander vereiste vorm) moet in Afrikaans wees. Die sluitingsdatum vir die aansoeke is 31 Augustus 2019.
Kapers, blyers en ouderdom
2019-07-15Ek wonder self dikwels oor die erge onderdrukking wat nouse dae die nuwe woord is ...
Persvrystelling met inskrywingsvorm vir Woordfeeskortverhaalbundel 2020
2019-07-12"Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019."
Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke
2019-07-10In hierdie week se video behandel Lee-Ann West breuke vir graad vyf-leerders.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2019
2019-07-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Uitnodiging: boekbekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker
2019-07-05Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker. Saartjie Botha sal in gesprek tree met die redakteur van die publikasie, Fanie Olivier.
Montagu se leeskring: program 2019
2019-07-05Montagu se leeskring deel graag hul jaarprogram van 2019 met LitNet se lesers.
