Persverklaring: Koningin Lear neem voortou met KKNK25 Kanna-benoemings
2019-04-02Koningin Lear, ’n eietydse herverbeelding van Shakespeare se King Lear, neem die voortou met 10 benoemings in sewe kategorieë vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kanna-pryse in 2019.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 9
2019-04-02#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 9. Die wenner word Woensdag aangekondig. Skryf nou in vir Week 10 – dis die laaste week van die kompetisie!
Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius
2019-04-01"Die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius. Die prysgeld sal op 29 Mei 2019 by ’n funksie op Stellenbosch aan hom oorhandig word."
Press release: Five Kanna nominations for Fugard's Statements after an arrest
2019-04-01"The compelling new production of Athol Fugard's classic play Statements after an arrest under the Immorality Act has scooped no less than five Kanna Award nominations."
Smulkos-bekendstelling
2019-03-29Human & Rousseau, Huisgenoot en You nooi jou na die bekendstelling van Esther Malan se Smulkos by Simonsvlei-wynkelder.
Strafjaart-bekendstelling in Wellington
2019-03-29Penguin Random House nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Theo Kemp se Strafjaart op 11 April. Hier is nog inligting.
#politieklimeriek – Video van Hannes Visser se Week 4-wenlimeriek
2019-03-28#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 4, Hannes Visser, se limeriek.
#politieklimeriek – Video van Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek
2019-03-28#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 3, Marieta McGrath, se limeriek.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 7 se wenner
2019-03-27#politieklimeriek – Lees Willie Kühn se Week 7-wenlimeriek. Hy is die sewende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 8
2019-03-26#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 8. Skryf nou in vir Week 9 en wen R2 000! Onthou, die kompetisie duur net 10 weke, so ons is in die pylvak. Stuur jou limeriek na politieklimeriek@litnet.co.za. Die algehele wenner gaan R10 000 ryker wees!
Lektorpos in Afrikaans beskikbaar by die Universiteit van Fort Hare
2019-03-26Die Afrikaansdepartement van die Universiteit van Fort Hare wag tans aansoeke in vir ’n lektorpos in Afrikaans. Aansoeke sluit op Sondag, 31 Maart 2019.
Iconic Slave Route Challenge returns on Sunday 31 March 2019
2019-03-26The Slave Route Challenge, powered by Brimstone, will now take place in Cape Town on Sunday 31 March 2019. Late entries will be taken at registration for all events until they are sold out.
Invitation: Book launch of Kora: A lost Khoisan Language of the early Cape and the Gariep by Menán du Plessis
2019-03-25Wednesday, 27 March (13h00-15h00): Please do join Stellenbosch University’s Department of General Linguistics as we celebrate the launch of Extraordinary Associate Professor Dr Menán du Plessis’ book entitled Kora: A lost Khoisan Language of the early Cape and the Gariep (Unisa Press in collaboration with South African History Online, 2018).
Persverklaring: Eseltjiesrus vier 15 jaar van leesgenot
2019-03-25"Boekliefhebbers word genooi om 15 jaar van leesgenot in McGregor te kom vier. Teken 17 – 19 Mei aan en maak seker dat jy deel is van die opwinding by die 2019 Eseltjiesrus Boekefees."
