LitNet

LitNet

LitNet: Jou Woordfees

LitNet Nuusbrief 2019-02-08

LitNet: Jou Woordfees

US Woordfees 2019: Wen drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies

LitNet Wen 2019-02-08

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Stuur jou keuse van drie produksies teen 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies te wen!

Jagter deur Bettina Wyngaard: Grabouw-boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2019-02-08

Jy word uitgenooi na die Grabouw-bekendstelling van Bettina Wyngaard se Jagter op 21 Februarie. Maryke Roberts sal met haar gesels.

US Woordfees 2019: Nederlandse en Vlaamse komponent

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-08

Hier is items op vanjaar se US Woordfeesprogram op Stellenbosch (1-10 Maart 2019) met ’n Nederlandse of Vlaamse komponent. Volledige program ook hierby.

US Woordfees 2019: Volledig bygewerkte program nou beskikbaar

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-08

Die US Woordfees 2019 se feesgids is nou volledig bygewerk!  Laai dit hier af.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-02-07

#politieklimeriek – hier is Week 1 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 2!

Sluitingsdatum vir Week 2 is 15 Februarie.

US Woordfees 2019: Diskoers

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-02-07

Verskeie groot geeste, slim mense en ingeligtes is op die Diskoers-program en jy kan kom luister en saamgesels en dis: gratis.

Press release: Nominees for the 54th annual Fleur du Cap Theatre Awards announced

LitNet Teater 2019-02-05

The nominees for the 54th annual Fleur du Cap Theatre Awards have been announced.

NouNet: Impact of recent Overberg wildfires on vegetation

LitNet Onderhoude 2019-02-05

Recent wildfires since the start of this year have caused havoc in the Overberg region, with many homes destroyed and damaged, and thousands of hectares of vegetation burnt. CapeNature's Executive Director for Biodiversity Support, Ernst Baard, gives some insight on the effect the wildfires have had on the vegetation of the area.

LitNet: #politieklimeriek

LitNet Nuusbrief 2019-02-04

LitNet: #politieklimeriek

NouNet: Meer as 700 000 nuwe kiesers by OVK geregistreer

LitNet Onderhoude 2019-02-01

Meer as 81% van die nuut-geregistreerde kiesers is jonger as 30 jaar oud; 52% is vroue en 48% mans. Amanda Gouws, professor in politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, reageer.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-01-31

LitNet is vanjaar 20 jaar oud. Ter viering bied ons ’n limeriek-kompetisie aan. Top-beoordelaars; top-pryse! Lus om ’n politikus ’n bloedneus te gee? Hier’s jou kans om groot geld los te slaan met jou versvoetige vindingrykheid. Klap hulle katswink met jou limeriek en wen tot R13 500!

Die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse Poësie 2019: Nou oop vir inskrywings

LitNet Skryfsake en rubrieke 2019-01-30

Digters of hul uitgewers word uitgenooi om in te skryf vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie van 2019.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Soos ’n diep waterkuil deur Peet Venter

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-01-30

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Persverklaring: Hugo Theart aangestel as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk

LitNet Feeste 2019-01-29

"Hugo Theart is op Vrydag, 25 Januarie 2019, as artistieke direkteur van Kunste Onbeperk aangestel."

Top