Persvrystelling: Ingrid Jonker-prys – Kortlys 2019
2019-06-14Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2017 en 2018 gepubliseer is, is pas bekend gemaak. Die prys word jaarliks beurtelings aan ’n Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken – die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het.
Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2019 bekend
2019-06-13"Oudregter Andries Buys het vir die derde keer bewys dat dit nooit te laat is om ’n debuutroman te skryf nie."
Press release: Open Book Festival announces first group of authors
2019-06-13Join The Book Lounge and The Fugard Theatre for the ninth Open Book Festival which takes place from 4 to 8 September this year.
Persvrystelling: kykNET Silwerskermfees – Wen R20 000 met jou oorspronklike draaiboek!
2019-06-13Inskrywings is nou oop vir nuwe oorspronklike draaiboek idees. Lê daar iewers op jou rekenaar ’n draaiboek wat jy glo ’n speelfilm kan word? Het jy al lank ’n idee vir ’n fliek waarvoor mense na teaters toe sal stroom? Nou is jou kans. kykNET en M-Net is op soek na ’n oorspronklike speelfilm-draaiboek.
Invitation to the launch of Holding the fort by Toni Strasburg
2019-06-11Kwela and Love Books invite you to the Johannesburg launch of Holding the fort by Toni Strasburg on 18 June, and on 25 June in Cape Town.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sypaadjie deur Alma Rossouw
2019-06-06LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sypaadjie deur Alma Rossouw, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Press release: Magnet Theatre’s powerful G7: Okwe-Bokhwe for Cape Town and NAF
2019-06-06G7: Okwe-Bokhwe (Like/Of a Goat) will be performed at the P4 Studio at Hiddingh Hall campus from 12 to 22 June, followed by a run on 27, 28 and 29 June as part of the Main Programme at the National Arts Festival, Makhanda.
Persvrystelling: Aansoeke vir Suidoosterfees 2020 oop tot 21 Junie 2019
2019-06-06Die Suidoosterfees nooi vervaardigers, regisseurs en teatermakers uit om hul voorstelle vir 2020 produksies vir oorweging aan te stuur. Die 17de Suidoosterfees met die slagspreuk ’n Fees vir Almal vind aanstaande jaar vanaf 27 April tot 3 Mei 2020 in Kaapstad plaas.
UJ-pryse 2019: ’n video van die repliek-toespraak rondom Die dao van Daan van der Walt deur Andries Buys
2019-06-06Die debuutprys is aan Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) toegeken vir Die dao van Daan van der Walt. Luister hier na sy repliek.
UJ-pryse 2019: ’n video van die commendatio-toespraak rondom Die dao van Daan van der Walt deur Amanda Lourens
2019-06-06Die debuutprys is aan Andries Buys (skrywersnaam Lodewyk G du Plessis) toegeken vir Die dao van Daan van der Walt. Luister hier na Amanda Lourens se commendatio.
Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo
2019-06-06Hier is ’n gratis eksamenvraestel om vir Rekeningkunde te oefen.
Graad 12: Visuele kunste, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Visuele kunste te oefen.
