LitNet

LitNet

Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019-04-01

"Die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius. Die prysgeld sal op 29 Mei 2019 by ’n funksie op Stellenbosch aan hom oorhandig word."

Press release: Five Kanna nominations for Fugard's Statements after an arrest

LitNet Teater 2019-04-01

"The compelling new production of Athol Fugard's classic play Statements after an arrest under the Immorality Act has scooped no less than five Kanna Award nominations."

Smulkos-bekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-03-29

Human & Rousseau, Huisgenoot en You nooi jou na die bekendstelling van Esther Malan se Smulkos by Simonsvlei-wynkelder. 

Strafjaart-bekendstelling in Wellington

LitNet Boeke en skrywers 2019-03-29

Penguin Random House nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Theo Kemp se Strafjaart op 11 April. Hier is nog inligting.

LitNet: Jou limeriek

LitNet Nuusbrief 2019-03-29

LitNet: Jou limeriek

#politieklimeriek – Video van Hannes Visser se Week 4-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-28

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 4, Hannes Visser, se limeriek.

#politieklimeriek – Video van Marieta McGrath se Week 3-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-28

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 3, Marieta McGrath, se limeriek.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 7 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-27

#politieklimeriek – Lees Willie Kühn se Week 7-wenlimeriek. Hy is die sewende finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. 

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 8

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-26

#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 8. Skryf nou in vir Week 9 en wen R2 000! Onthou, die kompetisie duur net 10 weke, so ons is in die pylvak. Stuur jou limeriek na politieklimeriek@litnet.co.za. Die algehele wenner gaan R10 000 ryker wees!

Lektorpos in Afrikaans beskikbaar by die Universiteit van Fort Hare

LitNet NetWerk 2019-03-26

Die Afrikaansdepartement van die Universiteit van Fort Hare wag tans aansoeke in vir ’n lektorpos in Afrikaans. Aansoeke sluit op Sondag, 31 Maart 2019.

Iconic Slave Route Challenge returns on Sunday 31 March 2019

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-03-26

The Slave Route Challenge, powered by Brimstone, will now take place in Cape Town on Sunday 31 March 2019. Late entries will be taken at registration for all events until they are sold out.

Invitation: Book launch of Kora: A lost Khoisan Language of the early Cape and the Gariep by Menán du Plessis

LitNet Books and writers 2019-03-25

Wednesday, 27 March (13h00-15h00): Please do join Stellenbosch University’s Department of General Linguistics as we celebrate the launch of Extraordinary Associate Professor Dr Menán du Plessis’ book entitled Kora: A lost Khoisan Language of the early Cape and the Gariep (Unisa Press in collaboration with South African History Online, 2018).

Persverklaring: Eseltjiesrus vier 15 jaar van leesgenot

LitNet Leefstyl 2019-03-25

"Boekliefhebbers word genooi om 15 jaar van leesgenot in McGregor te kom vier. Teken  17 – 19 Mei aan en maak seker dat jy deel is van die opwinding by die 2019  Eseltjiesrus Boekefees." 

LitNet: Jou hostel

LitNet Nuusbrief 2019-03-25

LitNet: Jou hostel

Persverklaring: KKNK25-Verjaardagvieringe duur voort

LitNet KKNK 2019-03-22

"KKNK25 is in volle swang en die voorsorgmaatreëls wat organiseerders in plek gestel het om beurtkrag te bestuur, het verseker dat die eerste dag vlot verloop het."

Top