LitNet

LitNet

Persvrystelling: Aardklop programbekendstelling 2019

LitNet Aardklop 2019-06-27

Vanaf 24-29 September sal feesgangers die moelike taak hê om te kies van die smorgasbord toneel, musiek, visuele kuns, boek- en aktuele gesprekke, kinderteater en leefstyl-ervarings wat aangebied word. Kyk hier na die volledige program.

Persvrystelling: Boekbekendstelling van Peter Pan en Laurie deur Marié Heese

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-27

Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Peter Pan en Laurie deur Marié Heese by Protea Boekwinkel op Saterdagoggend (29 Junie, Stellenbosch).

Skryf in vir 2019 kykNET-Rapport-resensiepryse

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-25

Boekresensente word genooi om in te skryf vir die 2019 kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee uitnemende resensies in Afrikaans van Afrikaanse boeke bekroon word. Die sluitingsdatum is Dinsdag 2 Julie 2019.

Kulturele diplomasie kan die uitdagings van die samelewing oplos

LitNet ATKV-Portaal 2019-06-25

Hedendaagse uitdagings soos klimaatsverandering en die vlugtelingkrisis in Europa kan deur kuns en kultuur aangespreek word. Só meen die Nederlandse ambassadeur vir Suid-Afrika, Sy Eksellensie Han Peters. 

LitNet: Staatsrede 2019 – droomtrein of metro?

LitNet Nuusbrief 2019-06-24

LitNet: Staatsrede 2019 – droomtrein of metro?

Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo

LitNet Skole 2019-06-21

Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gewens dat 'n wiskunde-onderwyser vir jou begrippe wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? Dis presies wat Lee-Ann West doen. LitNet laai van hierdie week af video's op wat skoolkinders van verskillende grade kan help. Kyk die eerste video hier.

Persverklaring: Afrikaans as geloofstaal in die kollig

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-06-20

"Die algemene gevoel onder die deelnemers was dat Afrikaans as sulks nie ʼn probleem is nie, maar dat toenemende verengelsing van die gemeenskap en gemeentes wel tot spanning oor taal binne kerkverband kan lei." 

Afrikaanse Taalraad trek jeugdiges saam in Jeugmaand

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-06-20

"Die leerders is geïnspireer om Afrikaans te koester as deel van hul identiteit en erfenis, hulle daarin uit te leef en nie skaam te wees oor die soort Afrikaans wat hulle praat nie."

Media24 Boeke 2019: WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie – motiverings

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-20

Media24 Boeke: Die WA Hofmeyr-prys vir Afrikaanse fiksie is vanjaar aan Lodewyk G. du Plessis vir Die Dao van der Daan van der Walt toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

Media24 Boeke 2019: Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse Poësie – motiverings

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-20

Media24 Boeke: Die Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse Poësie is vanjaar aan Gabeba Baderoon vir The History of Intimacy toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

Media24 Books 2019: Herman Charles Bosman Prize for English fiction – commendations

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-20

Media24 Books: Herman Charles Bosman Prize for English fiction was awarded to Niq Mhlongo for Soweto, Under the Apricot Tree. Read the commendations for the winning book as well as the other finalists here.

Media24 Boeke 2019: M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke – motiverings

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-20

Media24 Boeke: Die M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke is vanjaar aan Dihanna Taute en illustreerder Theodore Key vir Die legendariese Lua Verwey: Wilder as die wildtuin toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

Media24 Boeke 2019: Recht Malan-prys vir Niefiksie – motiverings

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-20

Media24 Boeke: Die Recht Malan-prys vir Niefiksie is vanjaar aan Rob Rose vir Steinheist: Markus Jooste, Steinhoff and SA’s biggest corporate fraud toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

Media24 Boeke 2019: M.E.R.-prys vir Jeugromans – motiverings

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-20

Media24 Boeke: Die M.E.R.-prys vir Jeugromans is vanjaar aan Sally-Ann Partridge vir Mine toegeken. Lees hier die motiverings vir die wenboek en ander finaliste.

Press release: Fresh Perspectives – Pre-National Arts Festival Season at Theatre Arts Admin Collective

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-06-20

Missing out on the National Arts Festival Makhanda (Grahamstown) this winter? Missing freezing weather, great productions, fabulous company and delicious food? Then join us at the Theatre Arts Admin Collective for Fresh Perspectives – a pre-NAF season. Four productions make up Fresh Perspectives and run until 24 June. 

Top