LitNet

LitNet

Suidoosterfees 2019-video: Afrikaans – ’n taal vir almal?

LitNet Suidoosterfees 2019-05-03

Wat is die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester? Tydens die Suidoosterfees 2019 het die derde (van vier) Jakes Gerwel-diskoersgesprekke, aangebied deur die Afrikaanse Taalraad, op 27 April by Kunstekaap plaasgevind, met SZ Minnaar, Carla Barnard, Esra Plaatjies en Tracey Lange (gespreksleier).​

Suidoosterfees 2019-video: Die volle storie van Afrikaans

LitNet Suidoosterfees 2019-05-03

Hoe inklusief is Afrikaans se storie werklik? Die vierde en laaste Jakes Gerwel-diskoersgesprek het op 29 April by Kunstekaap plaasgevind, met Anastasia de Vries, Wannie Carstens, Willa Boezak en Michael le Cordeur (gespreksleier).

Pos beskikbaar by LitNet: Assistent-inhoudsbestuurder

LitNet NetWerk 2019-05-02

LitNet, LitNet Akademies  en Voertaal.nu benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike assistent-inhoudsbestuurder om saam aan ons netwerk te bou.

Invitation to the launch of Christo Wiese – Risk & Riches by TJ Strydom

LitNet Books and writers 2019-04-30

The book will be launched in Johannesburg on 9 May and Peter Bruce will be in conversation with the author.

Sweepslag deur Annerlé Barnard: ’n boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-04-30

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Sweepslag op 16 Mei 2019 in Bloemfontein.

Kennisgewing: Frozen is hoendervleisteater

LitNet Teater 2019-04-29

"Dié produksie speel in die Lab Studio van die Adam Small-teaterkompleks (voorheen die HB Thom-teater) van 3-4, 6-7 en 9-11 Mei 2019."

Kennisgewing: KKNK-treffer Jakkals en Wolf Onbeperk kom Stellenbosch toe

LitNet Teater 2019-04-29

"Die Kanna-bekroonde toneelstuk Jakkals en Wolf Onbeperk word van 4 tot 11 Mei by die Adam Small-ouditorium op Stellenbosch opgevoer."

Persverklaring: Groot geld op die spel in 2019 se Nasionale BSV-skryfwedstryd

LitNet Skryfkompetisies 2019-04-29

"R18 000 prysgeld, geborg deur die Fakulteit Geesteswetenskappe van die UV en ’n slypskool by die bekroonde en veelvertaalde oud-misdaadjoernalis en spanningskrywer, Karen Brynard, is op die spel!"

LitNet: Jou Suidoosterfees

LitNet Nuusbrief 2019-04-26

LitNet: Jou Suidoosterfees

Vyf vrae aan ons Groen Galery-digters

LitNet Poësie 2019-04-26

Vyf vinnige vrae aan ons nuwe digters, wie se werk nou te sien is by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Groen Galery.

Press release: Six young stars shine in SA premiere of Tony award winning hit musical Kinky boots

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-04-24

Six young stars will have the chance to shine in the South African premiere of hit Tony Award-winning musical KINKY BOOTS. Presented by Eric Abraham and The Fugard Theatre, a brand new, original production of this huge-hearted musical will run at The Fugard Theatre from 11 June 2019.

Persverklaring: Hermanus FynArts 2019, ’n kuns-kaleidoskoop 

LitNet Feeste 2019-04-24

"Hermanus FynArts, ’n versmelting van kunstefees en winterskool, word vanjaar vanaf 7 tot 17 Junie aangebied en bied ’n stimulerende program van beeldende en uitvoerende kuns, musiek, kookkuns, die kuns van wynmaak en -proe, en interessante sprekers oor ’n wye reeks onderwerpe oor die kunste en aktuele aangeleenthede."

LitNet: Jou Jan Blom

LitNet Nuusbrief 2019-04-23

LitNet: Jou Jan Blom

#politieklimeriek - Hier is ons 10 finaliste!

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-19

#politieklimeriek – Hier is die 10 weekwenners, waaruit ons limeriekpaneel nou ’n algehele wenner gaan aanwys. Daar is R10 000 op die spel!

#politieklimeriek – Video van André Louw se Week 10-wenlimeriek

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-04-19

#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 10, André Louw, se limeriek.

Top