LitNet

LitNet

McGregor-gedigtefees: 23–25 Augustus 2019

LitNet Feeste 2019-08-12

Die McGregor-gedigtefees vind plaas vanaf 23 tot 25 Augustus 2019. Vanjaar se tema is "Die hart van die Maan".

kykNET-Rapport-boekpryse: 2019-kortlyste is hier!

LitNet Boeke en skrywers 2019-08-11

Die 2019-benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse, van die rykste boekpryse in Suid-Afrika, is pas bekend gemaak. Die pryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, word toegeken vir die beste Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2018 verskyn het.

LitNet: Witwees in Afrika

LitNet Nuusbrief 2019-08-08

LitNet: Witwees in Afrika

Die AVBOB-poësieprys 2019: woorde om die verlies te verlig

LitNet Boeke en skrywers 2019-08-08

"Hier is die 2019 AVBOB-Poësiepryswenners, in alfabetiese volgorde van taalkategorie ..."

Woordfees-musiekmeningspeiling: Wen kaas en kontant

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-08-07

Die Toyota US Woordfees wil graag weet watter musiek jy graag op die Woordfeesprogram wil sien. Lees hier meer oor hul meningspeiling. Jy kan kaas en kontant wen!

Persversklaring: Skryf nou in vir die Toyota US Woordfees-kortverhaalkompetisie 2020 

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-08-07

Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 16:00 op 30 September 2019.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-08-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Press release: Open Book 2019 programme is now live!

LitNet Books and writers 2019-08-05

The Open Book Festival will take place between 4 and 8 September 2019 in Cape Town. The programme is now live and features many brilliant authors!

LitNet: Harry Kalmer

LitNet Nuusbrief 2019-08-04

LitNet: Harry Kalmer

NouNet: publiseer jou mening op LitNet!

LitNet NouNet 2019-08-02

Het jy geweet jy kan op LitNet publiseer? LitNet gaan R1 250 beskikbaar stel aan die skrywers van NouNet-meningsartikels. Jy pen jou mening oor enigiets onder die son neer. Verkieslik iets aktueels, maar dit kan ook oor boeke, reis, of die lewe in Suid-Afrika, die liefde of iets wat jou irriteer, gaan. Laat hoor van jou!

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: In my vel deur Azille Coetzee

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-08-01

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

ATKV-Skryfskool bied aan: Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers

LitNet ATKV-Portaal 2019-07-31

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die LAPA Uitgewers, bied van
Donderdag 12 tot Saterdag 14 September 2019 'n slypskool in die skryf van romantiese fiksie aan.

Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur JC Steyn

LitNet Boeke en skrywers 2019-07-30

Jy word genooi na 'n gesprek op die 14de Augustus 2019 by NALN rondom JC Steyn se boek.

LitNet: Wen met ons kompetisies!

LitNet Nuusbrief 2019-07-26

LitNet: Wen met ons kompetisies!

Uitnodiging: skryf vir LitNet!

LitNet Menings 2019-07-26

Het jy iets iewers in die media gelees wat jou ontstel? Voel jy sekere gesprekke en menings het nog meer toeligting nodig? Ons wil jou stem hoor!

Top