LitNet

LitNet

Uitnodiging: Saterdag-Boekemark by die NALN-Opedag

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-11

Almal word uitgenooi na die Vriende van NALN-vereniging se Boekemark in die pragtige ou Ketelkelder op Saterdag, 14 September 2019, om 8:30–12:30.

Uitnodiging: TT Cloete-huldigingslesing

LitNet Akademies en skole 2019-09-11

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die TT Cloete-huldigingslesing wat op 9 Oktober 2019 plaasvind. 

Mediavrystelling: Taalmonument bied gevorderde klasse oor boekherstel en -bindery

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2019-09-11

Tydens die tweetalige driedagkursus sal deelnemers onder meer drie boeke maak, Solanderbokse bou, stikwerk van bladsye doen en baie meer oor boekherstelwerk leer.

Artikels en resensies uit Taalgenoot se Herfs 2019-uitgawe

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-10

Te danke aan die Taalgenoot-redaksie kan PEN Afrikaans die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Herfs 2019-uitgawe hier deel.

Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2020

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-10

Hierdie beurs, befonds deur ʼn ruim bemaking van wyle Marjorie Wallace, wil  hoofsaaklik ʼn belowende of gevestigde skrywer in staat stel om vir ʼn jaar lank te fokus op  ʼn projek in skeppende skryfwerk in Afrikaans. Die skryfprojek moet op publikasie gerig wees.

Writers Terry Kurgan and Siphiwe Ndlovu celebrated at the 2019 Sunday Times Literary Awards

LitNet Books and writers 2019-09-10
The winners of the 2019 Sunday Times Literary Awards were announced at an event held at The Empire Conference & Events Venue in Parktown, on Friday, 6 September. 
 

Gesogte ATKV-Woordveertjies vir uitblinkers: hier is 2019 se wenners

LitNet ATKV-Portaal 2019-09-10

Tydens ’n luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners, is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag 6 September in Stellenbosch aangewys. 

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-09-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. 

LitNet: Genoeg geweld

LitNet Nuusbrief 2019-09-06

LitNet: Genoeg geweld

Vrouedag-skryfkompetisie – Clinton V du Plessis is die wenner!

LitNet Skryfkompetisies 2019-09-05

"Na bykans 200 inskrywings en ’n uitdagende keuringsproses het ons ’n wenner! Clinton V du Plessis is aangewys as algehele wenner van LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie."

Elgin Grabouw-krimifees 2019: "Misdaad se sagter kant"-video

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-05

Hierdie outeurs ken hul storie van voor tot agter, maar hul kwesbare speurfigure meet almal kragte teen bedrewe boosdoeners. Ilzak de Vries in gesprek met: Sally Andrew, Martin Steyn, André Krüger en Rudie van Rensburg. Kyk die video deur Naomi Bruwer.

Book launch: Death on the Limpopo by Sally Andrew

LitNet Books and writers 2019-09-05

The book launch of Sally Andrew’s Death on the Limpopo will take place on Saturday 14 September 2019 at Protea Bookshop in Stellenbosch.

Press release: Powerful co-production of Athol Fugard Classic for Fugard Theatre Run

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-09-05

Following an acclaimed premiere at the Klein Karoo Nasionale Kunstefees, a new production of Athol Fugard’s powerful classic – Statements after an arrest under the immorality act comes to The Fugard Studio Theatre (Cape Town) from 17 September 2019 for a limited season.

Persvrystelling: Bekroonde drama vanaf die Woordfees in Stellenbosch, In Slavenhuis 39, by Kunstekaap te sien

LitNet Teater 2019-09-05

"Dít als in die slawehuis – ’n konstante herinnering aan hul gesamentlike, pynvolle verlede." Die stuk bied ’n blik op vier jongmense van vandag, en vra wat bruinwees nou eintlik beteken. Die storie handel oor vier bruin eerstejaarstudente in Stellenbosch wat ’n woonstel deel wat jare gelede slawe gehuisves het. In Slavenhuis 39 het in Maart by die Toyota US Woordfees in Stellenbosch gedebuteer, waar dit die Woordtrofee vir Beste Opkomende Kunstenaars ontvang het. Dit word in die Artscape Arena opgevoer vanaf 10 tot 14 September. 

NALN-boekbekendstellings: Afrikaans bars behoorlik uit sy nate!

LitNet Boeke en skrywers 2019-09-03

Afrikaans bars behoorlik uit sy nate! Verskeie boekbekendstellings word binnekort by NALN aangebied.

Top