LitNet

LitNet

Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke

LitNet Skole 2019-07-10

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West breuke vir graad vyf-leerders. 

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2019

LitNet PEN Afrikaans 2019-07-09

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Uitnodiging: boekbekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker

LitNet Boeke en skrywers 2019-07-05

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker. Saartjie Botha sal in gesprek tree met die redakteur van die publikasie, Fanie Olivier. 

Montagu se leeskring: program 2019

LitNet Leeskringe 2019-07-05

Montagu se leeskring deel graag hul jaarprogram van 2019 met LitNet se lesers.

LitNet: Skryfterapie

LitNet Nuusbrief 2019-07-05

LitNet: Skryfterapie

Stellenbosch Poësiekring met Lina Spies

LitNet Leeskringe 2019-07-04

Op 5 Augustus word 'n feesvergadering gehou waartydens Lina Spies die spreker sal wees met die tema "Vroue in die Afrikaanse poësie met klem op Kirsch en Rousseau".

Persverklaring: ’n viering van vroue by Klassique 2019

LitNet Feeste 2019-07-04

“Ter viering van die Vrouedag-langnaweek in Augustus, kan klassieke musiekliefhebbers by die 11de Klein Karoo Klassique musiek deur uitsonderlike vroue geniet.” 

Press release: a celebration of women at Klassique 2019

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-07-04

“In celebration of the Women’s Day long weekend in August, classical music enthusiasts can look forward to enjoying music by exceptional women at the 11th Klein Karoo Klassique.”     

Press release: WAG (Waiting)

LitNet Teater 2019-07-03

WAG (Waiting) is a contemporary dance  production featuring the renowned Figure Of 8 Dance Collective, Grant van Ster and Shaun Oelf. The young dance talents, Dustin Jannetjies and Gabriela Dirkse will join them on stage. 

 

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle

LitNet Skole 2019-07-02

Van nou af kan jy elke week 'n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad vier-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

Persvrystelling: Literatuurfees by NALN - Hulde aan helde-reeks en Literatuurgeskiedenisreeks

LitNet Feeste 2019-07-01

Die Literatuurfees by NALN (Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) vind plaas tot 4 Julie 2019 in Bloemfontein. Dit behels die gewilde Hulde aan helde-reeks, asook die Literatuurgeskiedenisreeks.

Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2019

LitNet Boeke en skrywers 2019-06-30

"Die sukses van die bundel berus nie slegs op die hantering van hoogs aktuele tematiek nie, maar 'op ’n deurlopende toepassing van ontwikkelde verstegniek om dit lewend en skrynend te maak'."

LitNet: Gaum, die kerk en die hof

LitNet Nuusbrief 2019-06-28

LitNet: Gaum, die kerk en die hof

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle

LitNet Skole 2019-06-27

Van nou af kan jy elke week ’n kort video kyk wat gaan oor werk wat julle hierdie kwartaal in die klas sal behandel. Hier is ’n video spesiaal vir graad ses-leerders, waarin Lee-Ann West werk verduidelik wat julle in die derde kwartaal in die klas sal bespreek.

Runaway hit Kinky Boots extended at The Fugard Theatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-06-27

Just two weeks into its South African premiere run, The Fugard Theatre’s production of multiple Tony-Award winning musical Kinky Boots has been extended. Bookings are now open for performances until 27 October.

Top