Limerieke vir die lekker
2019-04-04Pirow Bekker sê die limeriekgogga het hom gebyt, Julio Agrella kletsrym vir Ace, Fanie Viljoen het ’n limeriek vir elkeen van ons #politieklimeriek-beoordelaars – en ’n klomp ander limerieke, sommer vir die lekker.
Press release: Cape Town Library Book – Writing my City
2019-04-03"In the coming months, libraries will be running workshops to aid you in honing your writing skills. All of this will culminate on the 15th of June when you will be able to submit your piece for consideration at participating libraries. The finalists' pieces will then be included in the #WritingmyCity anthology which will be launched at Open Book Festival 2019!"
Kennisgewing: Eerste oproep om referate vir ALV-simposium
2019-04-03"Dit is dalk bloot tyd om ʼn slag stil te staan en te reflekteer op hoe ons letterkunde verander en hoe dit aanpas by, of weerstand bied teen ʼn vinnig veranderende wêreld."
Suidoosterfees 2019: Jakes Gerwel-gespreksreeks
2019-04-03Die Jakes Gerwel Stigting bied tydens die Suidoosterfees vanaf 25 April tot 1 Mei ’n reeks gesprekke aan in die Artscape-kunstesentrum in Kaapstad.
Persverklaring: Die Suidoosterfees is terug – ’n fees vir almal
2019-04-03Hier is Suidoosterfees 2019 se volledige program!
Persverklaring: Suidoosterfees 2019 – ’n paar hoogtepunte om na uit te sien
2019-04-03Wonder jy wat om vanjaar by die Suidoosterfees by te woon? Hier is hoogtepunte om na uit te sien!
#politieklimeriek – Video van Cecile Bosman se Week 5-wenlimeriek
2019-04-03#politieklimeriek: Deon Meiring – hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van die rockgroep Glaskas – vang ons weekwenners se limerieke op video vas. Hier is die wenner van Week 5, Cecile Bosman, se limeriek.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 8 se wenner
2019-04-03#politieklimeriek – Lees Pirow Bekker se Week 8-wenlimeriek. Hy is die agste finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word.
Mediaverklaring: 2019 UJ-pryse, kortlys aangekondig
2019-04-03Die kortlyste van die 2019 UJ-debuutprys en die 2019 UJ-prys is pas aangekondig. Hier is die name van die skrywers en boeke wat genomineer is.
Press release: The 14th call for submissions extended to 30th April 2019
2019-04-02Due to public request, the South African Literary Awards (SALA) Call for Submissions is extended to 30th April 2019.
Persverklaring: Koningin Lear neem voortou met KKNK25 Kanna-benoemings
2019-04-02Koningin Lear, ’n eietydse herverbeelding van Shakespeare se King Lear, neem die voortou met 10 benoemings in sewe kategorieë vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kanna-pryse in 2019.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 9
2019-04-02#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 9. Die wenner word Woensdag aangekondig. Skryf nou in vir Week 10 – dis die laaste week van die kompetisie!
Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius
2019-04-01"Die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius. Die prysgeld sal op 29 Mei 2019 by ’n funksie op Stellenbosch aan hom oorhandig word."
Press release: Five Kanna nominations for Fugard's Statements after an arrest
2019-04-01"The compelling new production of Athol Fugard's classic play Statements after an arrest under the Immorality Act has scooped no less than five Kanna Award nominations."
