Graad 12: Visuele kunste, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Visuele kunste te oefen.
Graad 12: Verbruikerstudie, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Verbruikerstudies te oefen.
Graad 12: Fisika, vraestel en memo
2019-06-04Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir graad 12 se Fisika voor te berei.
Graad 3, gesyferdheid: vraestel en memorandum
2019-06-03Hier is 'n gratis oefenvraestel om gesyferdheid in graad 3 te oefen.
Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse
2019-06-03Hier is ’n gratis graad 12-eksamenvraestel om begripstoetse vir Afrikaans Huistaal te oefen.
Persverklaring: ATKV verwelkom Marlene le Roux as direksielid
2019-06-03"Le Roux het ná haar verkiesing gesê dat die ATKV se lede ’n baie belangrike rol speel. Sy het ook beklemtoon dat daar op die jeug gekonsentreer moet word."
Press release: shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019
2019-05-30shnit Worldwide Shortfilmfestival is calling for final submissions by 1 June 2019.
ATKV|SA Akademie-pryse 2019: Louise Viljoen word vir LitNet Akademies-artikel bekroon
2019-05-30Die pryswenners van die ATKV ̶ SA Akademieprys 2019 is onlangs toegeken. Louise Viljoen is bekroon vir haar artikel wat in LitNet Akademies verskyn het.
UJ-pryse 2019: ’n video van die repliek-toespraak rondom Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé
2019-05-30Die 2019 UJ-prys is aan Charl-Pierre Naudé toegeken vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Luister hier na Charl-Pierre Naudé se repliek.
UJ-pryse 2019: ’n video van die commendatio-toespraak rondom Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Frederick J Botha
2019-05-30Die 2019 UJ-prys is aan Charl-Pierre Naudé toegeken vir Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. Luister hier na Frederick J Botha se commendatio.
Persvrystelling: Keelvol by die Boer restaurant teater in Durbanville te sien
2019-05-29Keelvol is by die Boer restaurant teater in Durbanville te sien op 5 Junie om 20:30 en Sondag 9 Junie om 13:30 (met Germandt Geldenhuys, beter bekend as Louis Koster in die gewilde kykNET sepie, Binnelanders, en Je-ani Swiegelaar, beter bekend as Sr Naomi Ferreira in Binnelanders).
Persvrystelling: Goedverwacht Snoek- en Patatfees 2019
2019-05-29Die jaarlikse Snoek- en Patatfees vind plaas op 28 en 29 Junie in Goedverwacht (naby Piketberg).
Press release: Final few weeks to submit your Cape Town stories for #WritingmyCity
2019-05-29There’s only a few more weeks to submit your Cape Town stories to enter the Cape Town Library Book: Writing my City competition. The final deadline for submissions is 15 June.
Press release: Eastern Cape Literature Festival 2019 to celebrate indigenous languages, written works
2019-05-29Amazwi South African Museum of Literature is proud to announce the 2019 Eastern Cape Literature Festival, which will take place at the new Amazwi museum complex in Makhanda from 3-7 July 2019.
