LitNet

LitNet

Persverklaring: Ervaar 24 jaar se visuele kuns-hoogtepunte by die KKNK25

LitNet KKNK 2019-03-07

Vanjaar se KKNK-kunsprogram, word van Donderdag, 21 Maart tot Woensdag, 27 Maart op Oudtshoorn aangebied en is ’n huldeblyk aan en viering van die verlede, asook ’n blik op die hede en toekoms van visuele kuns.

NouNet: Brandstofpryse se vooruitsig lyk nie te goed

LitNet Onderhoude 2019-03-07

Wisselvallige brandstofpryse gee menige Suid-Afrikaner ’n kopseer en dié maand is dit geensins anders nie, met brandstofpryse vir Maart wat weer skerp gestyg het. Petrol het hierdie week 74 sent per liter duurder geword en diesel tussen 91 en 93 sent. Dawie Maree, ’n ekonoom en hoof van bemarking van landbou van Eerste Nasionale Bank, lewer kommentaar oor die impak van die stygende brandstofpryse op die verbruiker en landbousektor.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-06

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.  Lees vandag in INK: ’n Fees van visuele kuns! | Vonke spat by Cyril-debat | Bettina: Só skep ek gay heldin | Babbelagtig – Narre bekoor oud en jonk | Toneel-resensies – My seuns; Rokkie; Swerfgoed; Huishou; Doos/Box; Stof; Sky en Czech; Walk; Onweer

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 4 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-06

#politieklimeriek – Hannes Visser is Week 4 se wenner! Hy is die vierde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees sy limeriek en skryf in vir Week 5 – daar is weer R2 000 op die spel!

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-05

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Spesiale bylae – 4 blaaie oor Tinarie | GodgOdgoD – Nee, dit is nie laster nie! | Seemeeu, Kanarie vlieg hoog | Verevrou van vlees en papier | Spesiale hulde aan Nellie du Toit.

Press release: Star-studded line up for 2019 Cape Town International Animation Festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-03-05

Proudly presented by Animation SA, the star-studded programme has been announced for the eighth Cape Town International Animation Festival (CTIAF), which takes place from 8 to 10 March 2019 at the River Club in Observatory, Cape Town.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-04

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees in vandag se uitgawe oor: Deon Meyer oor sy stryd in die Zuma-tyd | Saartjie én INK 5 jaar by Woordfees! | Alles oor Mi(SA) – 3 volle blaaie | Fotoblad – Só lyk Katvoet-akteurs voor die gordyn lig | Marita van der Vyfer praat oor "alleen roei om die wêreld"

Press release: Cutting-edge dance from Flanders comes to South Africa

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-03-04

From March to June 2019, contemporary dance from Flanders will hit South African stages. Les ballets C de la B, GRIP and Siamese Cie, three of Flanders’s leading dance companies, showcase their work at the Market Theatre in Johannesburg, KKNK Oudtshoorn and the Baxter Theatre in Cape Town.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 5

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-03

#politieklimeriek – Hier is al Week 5 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 6 en wen R2 000 met jou politieke limeriek. Al ons weekwenners kom in aanmerking vir die Groot Prys van R10 000!

US Woordfees 2019: Bevestigde spekers van die gratis diskoersprogram

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-01

Verskeie groot geeste, slim mense en ingeligtes is op die Diskoers-program en jy kan kom luister en saamgesels en dis gratis! Hier is die name van die paneellede wat aan die onderskeie programme deelneem.

US Woordfees 2019: Jazz by die Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-01

2019 sal die tweede jaar wees wat die CTMA en Woordfees ’n laataand kontemporêre musiek- en kuierplek aanbied in die Visuele Kunste Vierkant. Maar vanjaar beloof om nog beter te wees as 2018, met ’n fenomenale line-up ...

LitNet: Jou Emily Hobhouse

LitNet Nuusbrief 2019-03-01

LitNet: Jou Emily Hobhouse

Press release: Alan Paton Literary Festival 2019

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-02-28

"The Paton Festival represents not only a fight for the principle of non-racialism in the arts and culture sector of South Africa, but also a fight over the blueprint of what a UNESCO City of Literature should look like."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2019-02-28

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies.

Press Release: The ninth Zabalaza Theatre Festival 2019

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-02-28

The Baxter’s Zabalaza Theatre Festival returns for its ninth edition, from 8 to 16 March, with fresh and vibrant works and a Weekend Programme for the whole family.

Top