LitNet

LitNet

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings I

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-13

Hier verskyn die eerste lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée: finale program

LitNet Feeste 2018-09-13

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée sal vanjaar oor die langnaweek 22–25 September op Cradock en Somerset-Oos en in die Cradock-distrik plaasvind. Hier is al die inligting.

Aardklop 2018: Teksontwikkelingbeurs toegeken aan jong dramaturg

LitNet Aardklop 2018-09-12

"Dit is dus vir Aardklop en Atterbury Trust ’n voorreg om aan Kanya Viljoen die geleentheid te bied om haar teks volledig te ontwikkel, deur middel van ’n teksbeurs."

Klassieke musiek seëvier tydens finaal van ATKV-Muziq en -Muziqanto

LitNet ATKV-Portaal 2018-09-10

ATKV-Muziq ('n nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie) en -Muziqanto ('n klassiekemusieksangkompetisie) se finale is hierdie jaar saam gehou.

ALV-kongres 2018: program

LitNet Akademies en skole 2018-09-07

Kom loer gerus volgende week in by die ALV-kongres wat die Departement Afrikaans en Nederlands by US reël. 

LitNet: Jou tyd

LitNet Nuusbrief 2018-09-07

LitNet: Jou tyd

Skryfkompetisie: Tyd

LitNet Skryfkompetisies 2018-09-06

Skryf ’n gedig met tyd as tema en kom in aanmerking vir een van drie kontantpryse ter waarde van R500 elk. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.

Hans du Plessis kuier by Rustenburg Leeskring

LitNet Leeskringkamer 2018-09-06

"Hans du Plessis het op 28 Augustus in Rustenburg kom kuier en met die leeskring gesels oor Drie vroue en ’n meisie. Almal het die praatjie baie geniet, veral om te hoor waar Hans die storie gekry het!"

Stof deur Alettie van den Heever: bekendstelling in Kaapstad

LitNet Boeke en skrywers 2018-09-06

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Stof, Alettie van den Heever se debuutroman, op 27 September in Kaapstad. Alettie sal met Hester Carstens in gesprek wees.

Press release: 2019 Commonwealth Short Story Prize open for entries

LitNet Books and writers 2018-09-06

"The Commonwealth Short Story Prize – the flagship project of Commonwealth Writers and the world’s most global literary prize – is now open for entries. The closing date is 1 November 2018."

Persverklaring: Kunste Onbeperk se Teksmark uitgebrei om meer Engels en Xhosa in te sluit

LitNet Teater 2018-09-05

Met ’n bykomende borgskap van R200 000 word Kunste Onbeperk se Teksmark vir 2019 uitgebrei om benewens Afrikaans en Engels ook Xhosa-tekste in te sluit.

Uitnodiging: Bekendstelling van Prooi deur Deon Meyer

LitNet Leeskringkamer 2018-09-04

"Deon Meyer stel op 23 Oktober sy jongste boek, Prooi, vir die eerste keer bekend tydens die gesamentlike leeskringbyeenkoms van leeskringe in en om Pretoria by die Moreletapark Gemeente in Pretoria."

Press release: If one has read Arundhati Roy …

LitNet Books and writers 2018-09-04

"After fleeing Somalia, Ahmed Ismail Yusuf lived in several states but has lived in Minneapolis, Minnesota since 1997. He did not speak English when he arrived, he was a high-school dropout, and he was not sure what his actual age was. Today he has two college degrees."

ATKV-Woordveertjies vereer talentvolle skrywers

LitNet ATKV-Portaal 2018-09-04

By vanjaar se ATKV-Woordveertjies is daar onder meer vir die beste skrywers, digters en dramaturge ’n klop op die skouer gegee vir hul enorme bydrae tot die letterkunde-landskap.

Die tragiese saak van Pamina Vermaak: bekendstelling in Kaapstad

LitNet Boeke en skrywers 2018-09-03

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Die tragiese saak van Pamina Vermaak op 25 September in Kaapstad. Willim Welsyn sal met die skrywer, Annie Klopper, gesels.

Top