LitNet

LitNet

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 5 se wenner

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-13

#politieklimeriek – Cecile Bosman is Week 5 se wenner! Sy is die vyfde finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Lees haar limeriek en skryf in vir Week 6 – daar is weer R2 000 op die spel!

Call for papers – Sesde Colloquium over het Afrikaans – UGent, 16‒18 oktober 2019

LitNet NeerlandiNet 2019-03-12

Gelieve abstracts van max. 500 woorden in te dienen voor 15 april 2019. De thema's die zullen worden behandeld zijn 'Taalvariatie in het Afrikaans' op het vlak van de taalkunde en 'Literair oeuvre van Breyten Breytenbach' wat betreft de letterkunde. 

Press release: Mama comes to the Artscape

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-03-12

Chenal Kock in association with Vulture Productions and the Artscape Theatre Centre invites you to experience Mama at the Artscape Arena from 10 to 13 April 2019. Mama is a character piece directed by Jeremeo le Cordeur, showcased through poetry and physical theatre that focuses on the Afrikaaps dialect.

Press release: Panel discussion on literacy and indigenous languages

LitNet Books and writers 2019-03-12

The Miriam Tlali Reading and Book Club will host a panel discussion on 16 of March 2019 (13h00–15h00, Randpark Ridge, Johannesburg) under the theme "Literacy in indigenous languages as the foundation of community, economic, social and political development". 

#politieklimeriek: Video-inskrywing deur Deon Meiring

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-12

#politieklimeriek – Kyk weer: Video-inskrywing deur  Deon Meiring

Persverklaring: Uitkampteater se tente keer terug na Oudtshoorn

LitNet Feeste 2019-03-11

"Uitkampteater, die KKNK se bekroonde kortkuns-program, slaan vir die vierde jaar sy tentpenne in die hartjie van Oudtshoorn in by die 25ste KKNK, wat van Donderdag 21 Maart tot Woensdag 27 Maart aangebied word."

In paint and ink: discussions on Breyten | In verf en ink: gesprekke oor Breyten

LitNet Akademies en skole 2019-03-11

You are cordially invited to a half-day seminar on the life and work of Breyten Breytenbach. 19 March 2019, Kgorong Building, UNISA Main Campus.

WAT Mederedakteur: Kontrakpos vir vyf jaar (hernubaar)

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2019-03-11

Die WAT wag aansoeke in vir die pos van mederedakteur. Aansoeke sluit 12 Maart 2019.

Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 6

LitNet Skryfkompetisie: #politieklimeriek 2019-03-10

#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 6. Die weekwenner word Woensdag aangewys. Skryf nou in vir Week 7 en wen R2 000! 

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe ses

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-09

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. 

Lees vandag in INK: Samson – Eerste resensie van wêreldpremière | Witboy word nie oud, net groot |’n Fees van kos, wyn, boeke en stories | ’n Bibise verwarring met dié gekspul! | Philip Rademeyer – Teater grawe in grond | Toneel-resensies: Tien Duisend Ton; Klip kween; Fringe; Slim se baas; Johnny Boskak is feeling funny; Veelvoud van bestaan; The Borrow Pit.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-08

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Grond: "Neem self beheer" |Deurnis: Lig, swaar, anders |Brett Bailey: "Ek is bevry" |Boeke en skrywers: ’n Keur van die fees | Toneel-resensies: Uit die bloute; Mos; Marsha; Die intermissie; Rooilug.

LitNet: Jou feesganger

LitNet Nuusbrief 2019-03-08

LitNet: Jou feesganger

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-03-07

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Jeanne Goosen se topboek herleef op die planke | Watter Afrikaan word hier besing? | Feeskunstenaars – Só werk Penny en Selvin | Bekroonde drama – Hoe pas stukkies tou by ’n Ferreira? | Dansende Katrina – "Dis my wêreld se mense"

Press release: African premiere of Save the pedestals at the Baxter

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-03-07

Save the pedestals, a unique, international, artistic collaboration between the Baxter Theatre Centre, Handspring Puppet Company and Halle Puppet Theatre, makes its African debut at the Baxter Flipside, for four performances only, from 28 to 30 March, at 8 pm, with a matinee on Saturday, 30 March at 4 pm. This follows its hugely successful world premiere in Halle, Germany, last year.

Press release: Fasten your seatbelts – here comes the Mother City Comedy Festival!

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-03-07

Fasten your seatbelts as the countdown begins to the first Mother City Comedy Festival. This new annual festival takes place at the Baxter Studio Theatre from 19 to 31 March.

Top