
DATUM: 24 Mei 2019
TYD: 18:00
PLEK: Terraceweg 14, Mountain View, Houghton, Johannesburg
TOEGANG: Gratis
RSVP: Voor 17 Mei – helga@hermanus.co.za of 083 458 5498
’n Omvangryke en diepgaande reisboek wat nie maklik ’n gelyke in Afrikaans het nie
– Etienne Britz –
Dié reisindrukke word oordenkings oor menswees
– Madri Victor –
Elke eis is ’n ongewone ervaring wat nog nie só in Afrikaans verwoord is nie
– Ria Barnard –
WYN EN VERSNAPERINGS, JA!


