
Kollokwium Politieke Wetenskap
10 Mei 2019
Akademia Ouditorium
Gerhardstraat 117, Centurion
Aangebied deur Akademia met steun van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Stuur ʼn e-pos met jou besonderhede na Alida Kok by alidakok@akademia.ac.za indien jy die kollokwium wil bywoon, maar nog nie vir die geleentheid kon registreer nie.
Program
08:30 – 09:00 Registrasie, koffie en tee
09:00 – 09:10 Verwelkoming
Sessie 1
09:10 – 09:30 Jo-Ansie van Wyk – Suid-Afrika se Spitzenkandidaten: ʼn Voorlopige ondersoek
09:30 – 09:50 Gerhard Labuschagne – Die Suid-Afrikaanse politieke problematiek: ʼn Nieu-middeleeuse
perspektief
09:50 – 10:10 Riaan Eksteen – Die impak van binnelandse aangeleenthede op buitelandse beleid
10:10 – 10:30 Gerrit Olivier – Diplomasie sonder diplomate?
10:30 – 11:10 Bespreking
11:10 – 11:30 Koffie en tee
Sessie 2
11:30 – 11:50 Theo Neethling – Die toekoms van Afrika in die globale politieke ekonomie: ʼn Ontleding
aan die hand van sewe sleutelfaktore
11:50 – 12:10 Yolanda K. Spies – Die potensiaal van weermagdiplomasie in Afrika
12:10 – 12:40 Bespreking
12:40 – 13:30 Middagete
Sessie 3
13:30 – 13:50 Pieter Duvenage – Kritiese hermeneutiek en politiek
13:50 – 14:10 Pieter Labuschagne – Klein(er) partye en die institusionisering van die Suid-Afrikaanse
partystelsel
14:10 – 14:30 Koos Malan – Die konstitusionele hof as deel van die regerende elite en
pleitbesorger van transformatisme
14:30 – 14:50 Naomi Kok – Die rol van die staat in die beskerming van psigiatriese pasiënte se
regte
14:50 – 15:10 Johannes Froneman – Totsiens aan koerantredakteurs as belangrike politieke rolspelers
15:10 – 15:50 Bespreking, afsluiting en bedankings
15:50 – 16:30 Koffie en tee

