LitNet

LitNet

Boerekos with a Twist by Annelien Pienaar: book launch and bread tasting

LitNet Books and writers 2018-07-18

You are invited to the launch of Boerekos with a Twist on 21 July in Durbanville. The author, Annelien Pienaar, will do a bread tasting and all the items you will taste are taken from the recipe book.

Book launch: A new selection of Joan Hambidge's poetry in translation – The Coroner's Wife

LitNet Books and writers 2018-07-18

You are invited to the launch of The Coroner's Wife on 28 July in Stellenbosch, where Joan Hambidge will be in conversation with Fourie Botha.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-07-17

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

LitNet: Jou 67 woorde

LitNet Nuusbrief 2018-07-12

LitNet: Jou 67 woorde

Skryfkompetisie: 67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018

LitNet Skryfkompetisies 2018-07-12

In die lig van Mandela-dag op 18 Julie nooi LitNet jou om ’n gedig van 67 woorde te skryf. Jy mag oor enige onderwerp skryf, solank die woordtelling 67 is. Hier is nog meer kompetisieinligting.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dubbelspiraal deur André Jansen

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-07-12

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dubbelspiraal deur André Jansen, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Boekbekendstelling: Willemien Brümmer in gesprek met Helena Gunter oor haar boek Tweespoor

LitNet Boeke en skrywers 2018-07-09

Protea Boekhuis nooi jou om te kom luister na Willemien Brümmer in gesprek met Helena Gunter oor haar boek Tweespoor op Saterdag 11 Augustus, Protea Boekwinkel Kaapstad.

Press release: Audacious new play to be introduced at Karoo Writers’ Festival in Cradock

LitNet Lifestyle and entertainment 2018-07-05

MEIN CAMP will be read/performed by actor Emil Lars in the role of Le Clerq Goldberg, the central character, though the actor slips into several other characters during the course of the story, including BJ Vorster, Verwoerd, Adolf Hitler, and Saint Peter at the Pearly Gates.

LitNet: Jou uithangplek

LitNet Nuusbrief 2018-07-05

LitNet: Jou uithangplek

Kennisgewing: 2018 Fritz Ponelis-gedenklesing, Donderdag 26 Julie

LitNet Akademies en skole 2018-07-05

Jac Conradie is vanjaar die spreker by die Universiteit Stellenbosch se Fritz Ponelis-gedenklesing. Die onderwerp van sy lesing is: "Hy praat mos darem nou oor ons, nè?" – oor Afrikaanse modale partikels.

Press release: 2018 Caine Prize winner announced

LitNet Books and writers 2018-07-05

"Narrated in the first person plural, 'Fanta Blackcurrant' follows Meri, a street child of Nairobi, who makes a living using her natural intelligence and charisma."

Kennisgewing: World Choir Games: kykNET saai opening- en afsluitingseremonie uit

LitNet kykNET Portaal 2018-07-04

kykNET het die uitsaairegte vir die opening- en afsluitingseremonie van World Choir Games bekom en kykers kan op 4 Julie en 14 Julie inskakel op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) om hierdie merkwaardige produksies regstreeks te kyk.

Persvrystelling: Beurse vir M- en D-studie 2019

LitNet Akademies en skole 2018-07-04

Die SA Akademie stel vir 2019 ’n beperkte aantal studiebeurse beskikbaar vir M- en D-studie in enige vakrigting (geestes- of natuurwetenskappe). Die uitkoms van die betrokke studie (’n proefskrif of verhandeling of enige ander vereiste vorm) moet in Afrikaans wees. Die sluitingsdatum vir die aansoeke is 31 Augustus 2018.

Uitnodiging: EB van Wyk Linguistiek-erelesing

LitNet Akademies en skole 2018-07-02

Is daar nog iets te sê oor Afrikaans (se verlede)? Jy word vriendelik uitgenooi na die derde EB van Wyk Linguistiek-erelesing by die Universiteit van Johannesburg. Wannie Carstens is vanjaar se spreker.

Persvrystelling: Die Stellenbosch Universiteitskoor is op pad na Londen, Wallis en die Wêreldkoorspele in Tshwane

LitNet Musiek 2018-06-29

Die internasionaal bekroonde US Koor vertrek 29 Junie op ’n konserttoer wat hulle via Londen en Wallis na die 2018 Wêreldkoorspele in Tshwane sal neem.

Top