LitNet het die Adam Small-fees 2019 in Pniël bygewoon. Hier is foto's van Dag 3 se sprekers.

Athol Williams oor die digkuns: "Let's tell our stories, our African stories."

Julian Jansen oor die De Zalze-moorde: "Ons weet nog steeds nie wat die ware motief was nie."

Marlene le Roux oor hoop as nog ’n nalatenskap van Adam Small: "Hoop is aksie. Klim uit die klippe uit op."
Lees ook
Pniël Adam Small Fees 2019: Darryl David gesels met Naomi Meyer
Pniël Adam Small-fees 2019: ’n Onderhoud met Marlene le Roux

