Die generaal deur Hans Pienaar: ’n boekbekendstelling
2018-12-03Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Hans Pienaar se Die Generaal. Willie Burger gesels op Saterdag 8 Desember om 3 nm met Hans Pienaar. Hier is nog inligting.
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018 (II)
2018-11-29As jy één woord mag kies, waaraan laat 2018 jou dink? Hier is nog van ons lesers se inskrywings.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Retoer deur Marita van der Vyver
2018-11-29LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Retoer: Pretoria – Provence deur Marita van der Vyver, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Reaksie van die Afrikaanse Taalraad op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg | Response of the Afrikaanse Taalraad to the Copyright Amendment Bill
2018-11-28"Die grootste onbedoelde gevolg van die Wysigingswet – net om dit duidelik te stel – is kulturele vernietiging. Engelse hegemonie sal weereens in alle sektore bevorder word – ten koste van ons inheemse kulture en tale, Afrikaans inkluis."
Persverklaring: Geel jou hart vir liefde
2018-11-28"Hierdie inisiatief het laasjaar in Pretoria by die Blou Hond-restaurantteater begin en vanjaar versprei die liefde ook na Durbanville in die Kaap om diere se nood te verlig."
Persverklaring: Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad, 2018
2018-11-28Sewe Kokertoekennings is in Pretoria by die sesde Kokerfunksie van die Afrikaanse Taalraad (ATR) uitgedeel. Die toekennings word jaarliks gedoen aan mense uit alle agtergronde wat Afrikaans in verskeie taalfunksies aktief bevorder, beskerm of die sprekers deur Afrikaans bemagtig.
Persverklaring: Touch of Class Classic Rock
2018-11-26"Die passie van Touch of Class is aansteeklik en die gehore stroom in, so moenie hierdie vertoning misloop nie."
