Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Armand kook kaal deur Armand Aucamp
2018-11-01LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte, asook ’n resep, uit Armand kook kaal deur Armand Aucamp, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XII
2018-11-01Hier verskyn die twaalfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit.
Wegholtreffer Die reuk van appels vier sy 100ste vertoning by die Fugardteater
2018-10-31Die reuk van appels is ’n bildungsroman wat die verhaal vertel van Marnus Erasmus, die elfjarige seun van ’n generaal in die Suid-Afrikaanse Weermag.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XI
2018-10-29Hier verskyn die elfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings X
2018-10-25Hier verskyn die tiende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Liefde by die dam 2018: program bekendgestel
2018-10-24"Agt bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars en groepe gaan by dié piekniekstyl-konsert optree. Seremoniemeester Schalk Bezuidenhout gaan die program se verloop met ligte vermaak bymekaar hou."
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IX
2018-10-24Hier verskyn die negende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Zuid-Afrikahuis: Programma, November 2018
2018-10-23Hier is die volledige program van die geleenthede wat in November by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.
Persvrystelling: Die land se top-spellers in Afrikaans is Noord-Kapenaars
2018-10-22"In die nasionale eindronde van die 2018 Sanlam WOW Spelfees wat op Saterdag 20 Oktober in Stellenbosch gehou is, het die Noord-Kaap nege van die wenners opgelewer, terwyl agt Wes-Kapenaars onder die top-30 was."
Press release: 2019 5th International Symposium on Place Names
2018-10-22"ISPN 2019 aims to explore the processes of researching, maintaining and restoring indigenous place names, as well as the preservation and promotion of the indigenous languages from which these place names originate."
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VIII
2018-10-22Hier verskyn die agtste lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Gedigte en gedagtes: politiek en etiek
2018-10-22Jy word uitgenooi na ’n middaguurgesprek met Marlene van Niekerk by die Departement Afrikaans en Nederlands (US) op 25 Oktober om 13:00.
Weerklink van ’n wanklank deur Pieter-Dirk Uys: bekendstelling in Pretoria
2018-10-22Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Weerklink van ’n wanklank op 25 Oktober in Pretoria. Die skrywer, Pieter-Dirk Uys, sal met Phyllis Green in gesprek wees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sondag deur Irma Venter
2018-10-22LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sondag deur Irma Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
