Liefde is ... Inskrywings (IV)
2018-02-01Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk: bekendstelling in Kaapstad
2018-02-01Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Marlene van Niekerk se Gesant van die mispels en In die stille agterkamer op 27 Februarie by The Book Lounge in Kaapstad.
Uitnodiging: Johan Combrink-gedenklesing
2018-01-31"Kom luister hoe dink Martie Retief-Meiring en Kabous Meiring oor wraakspraak en die gevolge daarvan in ’n tyd van dinamiese verandering, en ook hoe Afrikaans geraak word as een van die emosionele brandpunte op ons sosiale-wraakspraak-landskap."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rose vir Roselle deur Rosita Oberholster
2018-01-31LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Rose vir Roselle deur Rosita Oberholster, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk: bekendstelling in Paarl
2018-01-30Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Gesant van die mispels en In die stille agterkamer op 26 Februarie in Paarl, waar Gerrit Olivier met Marlene van Niekerk in gesprek sal wees.
Liefde is ... Inskrywings (III)
2018-01-29Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Persvrystelling: Plaaslike film ding mee by internasionale rolprentfees
2018-01-29"Ellen, die storie van Ellen Pakkies is die ontstellende verhaal van ’n vrou wat deur die strafproses geplaas word, teregstaan op ’n moordaanklag en gedryf is deur ’n onwrikbare liefde vir haar seun. Dit delf in die innerlike psige van ’n familie wat deur dwelms vernietig word in een van die gevaarlikste gemeenskappe in Suid-Afrika."
Persvrystelling: kykNET-Rapport-boekpryse se prysgeld word verhoog
2018-01-29"Ter erkenning van die prestasies van Afrikaanse skrywers, plaaslik sowel as internasionaal, is die prysgeld van die jaarlikse kykNET-Rapport-boekpryse met 40% verhoog tot altesaam R750 000."
The Taming of the Shrew: Maynardville
2018-01-26"A historic production of Shakespeare’s popular comedy, The Taming of the Shrew, will be presented at the Maynardville Open-Air Theatre this year, directed by Tara Notcutt and featuring an all-female cast and creative team."
Persvrystelling: KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid
2018-01-25“’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.”
Persvrystelling: Kunstenaarsbeurse beskikbaar vir bywoning van die US Woordfees 2018
2018-01-25"Met die nuwe Kunstenaarsbeurse bied die Woordfees vyf kunstenaars die geleentheid om hul kreatiewe batterye te herlaai en vanjaar se fees ten volle te beleef." Aansoeke sluit op 12 Februarie 2018.
Liefde is ... Inskrywings (II)
2018-01-25Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Liefde is ... Inskrywings (I)
2018-01-24Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die eerste inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
