Uitnodiging: EB van Wyk Linguistiek-erelesing
2018-07-02Is daar nog iets te sê oor Afrikaans (se verlede)? Jy word vriendelik uitgenooi na die derde EB van Wyk Linguistiek-erelesing by die Universiteit van Johannesburg. Wannie Carstens is vanjaar se spreker.
Persvrystelling: Die Stellenbosch Universiteitskoor is op pad na Londen, Wallis en die Wêreldkoorspele in Tshwane
2018-06-29Die internasionaal bekroonde US Koor vertrek 29 Junie op ’n konserttoer wat hulle via Londen en Wallis na die 2018 Wêreldkoorspele in Tshwane sal neem.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dowe gode deur Dibi Breytenbach
2018-06-27LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dowe gode deur Dibi Breytenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Press release: Nigerian-German writer Efua Traoré named regional winner for Africa in 2018 Commonwealth Short Story Prize
2018-06-27The Nigerian-German writer Efua Traoré was announced the regional winner for Africa in the world’s most global literary prize. Traoré, who grew up in a little town in the south of Nigeria, wins with a first person narrative that sees a 13-year-old boy wrestle with the question of what it means to find "True Happiness".
Press release: The Jakes Gerwel Fellowship: Applications open for 2019
2018-06-26If you want to pursue a meaningful, challenging career as a high school teacher, apply for the Jakes Gerwel Fellowship today.
Press release: Winners of the 2018 Sunday Times Literary Awards announced
2018-06-25"Bongani Ngqulunga received the Alan Paton award for non-fiction for The Man Who Founded the ANC: A Biography of Pixley ka Isaka Seme, while Harry Kalmer was named the recipient of the Barry Ronge Fiction Prize for A Thousand Tales of Johannesburg."
Stroomop deur Adeline Radloff: boekbekendstelling
2018-06-22Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Stroomop op 18 Julie in Pretoria. Die akteurs Donnalee Roberts en Ivan Botha gaan met die skrywer, Adeline Radloff, in gesprek wees.
Die Afrikaners deur Hermann Giliomee: bekendstelling in Stellenbosch
2018-06-20Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Die Afrikaners deur Hermann Giliomee op 28 Junie in Stellenbosch. Albert Grundlingh sal met die skrywer gesels.
Vrystaat Kunstefees 2018: Literatuurfees by NALN
2018-06-20As deel van die Literatuurfees by die Vrystaat Kunstefees (8 tot 14 Julie 2018) bied NALN ook sy eie program aan. Die Hulde aan helde-reeks word voortgesit met paneelgesprekke oor verskeie skrywers en hul nalatenskap. Hier is nog inligting.
The Summit Syndrome by Owen Dean: book launch
2018-06-20You are invited to the launch of The Summit Syndrome on 23 June in Stellenbosch. The author, Owen Dean, will be in conversation with Cobus Jooste.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Sielskos deur Koos van der Merwe
2018-06-20LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Sielskos: Stories oor verlange en hoop deur Koos van der Merwe, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Festival voor het Afrikaans 2018: 22 en 23 September 2018
2018-06-19Op 22 en 23 september 2018 vindt in de Brakke Grond in Amsterdam de vierde editie plaats van het Festival voor het Afrikaans (voorheen Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam). Optredens en concerten zijn er onder andere van: Laurika Rauch, Gert Vlok Nel, Sandra Prinsloo, Antjie Krog, Die Wasgoedlyn en Zelda la Grange.
Persvrystelling: Skryf in vir die 2018 kykNET-Rapport-resensiepryse
2018-06-18"Met dié pryse word erkenning gegee aan Afrikaanse resensente wat boeke en die leesgenot van boekliefhebbers bevorder deur die wêreld van Afrikaanse boeke vir die breë Suid-Afrikaanse publiek toeganklik te maak." Die sluitingsdatum is 29 Junie 2018.
