LitNet

LitNet

Pos beskikbaar: Assistent-bestuurder – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet NetWerk 2018-03-20

Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe assistent-bestuurder. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.

Pos beskikbaar: Bestuurder – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet NetWerk 2018-03-20

Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe bestuurder. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Ys deur Rudie van Rensburg

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-03-20

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Ys deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

NALN: Twee feeste op een dag

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-03-19

Op 24 Maart word NALN 45 jaar oud. Kom kuier hierdie dag saam met ons en vier ook Elsabe Steenberg, geliefde skrywer, se 80ste verjaardag met die verskyning van ’n briewebundel, Waar rats die ribbok gaan, saamgestel deur Sarel Venter.

Persvrystelling: ATKV-Tienertoneelteksskryfskool 2018

LitNet ATKV-Portaal 2018-03-16

Droom jy daarvan om ’n dramateks te skryf? ’n Teks wat amuseer, ontroer, stimuleer en selfs uitdaag? Dan is die ATKV-Tienertoneelteksskryfskool van 5 tot 7 April by die Universiteit Stellenbosch se dramadepartement net vir jou.

LitNet: Onder my vel

LitNet Nuusbrief 2018-03-16

LitNet: Onder my vel

Press release: Fleur du Cap nominee's play shines light on complex student movements

LitNet Teater 2018-03-14

"Fleur du Cap nominee for Best New Director, playwright Nwabisa Plaatjie, brings a deeply human story set against the backdrop of the 2015 #RhodesMustFall and #FeesMustFall movements."

Persvrystelling: Radiodrama-kompetisie spog vanjaar met R100 000 se prysgeld

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-03-14

"Verlede jaar was ’n derde van die finaliste almal jong skrywers. Dit wys hoe ’n nuwe geslag skrywers hierdie opwindende en kreatiewe genre én medium aangryp." Die sluitingsdatum vir die 2018-kompetisie is Maandag 16 Julie 2018.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-03-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe ses

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-10

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Saterdag se uitgawe.

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-09

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Vrydag se uitgawe.

LitNet: Jou water, jou grond

LitNet Nuusbrief 2018-03-08

LitNet: Jou water, jou grond

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-08

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Donderdag se uitgawe.

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-07

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Woensdag se uitgawe.

US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-06

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Dinsdag se uitgawe.

Top