LitNet

LitNet

LitNet: Dis Woordfeestyd!

LitNet Nuusbrief 2020-03-05

LitNet: Dis Woordfeestyd!

Toyota US Woordfees 2020: Reza de Wet Teaterpionier

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-05

Kom luister na voorlesings van Reza de Wet se werk op 12 Maart by die Toyota US Woordfeees.

Woordeboek van die Afrikaanse Taal: nuutskeppingskompetisie

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-03-05

Dit is weer tyd vir die jaarlikse nuutskeppingskompetisie van die WAT in vennootskap met RSG en die ATKV.

Persverklaring: The lost boys of Bird Island

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-03-04

NB-Uitgewers vra onvoorwaardelik verskoning vir die publikasie van hierdie bewerings tot die mate dat dit Du Plessis impliseer, en vir die gepaardgaande inbreuk op sy menswaardigheid en aantasting van sy reputasie, asook die emosionele skade wat dit vir hom en sy familie veroorsaak het.

Persvrystelling: Winterskool met skryfkompetisie vir opkomende skrywers

LitNet ATKV-Portaal 2020-03-04

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied van 1–5 Junie 2020 ’n Winterskool vir opkomende fiksieskrywers aan. Die skryfskool bied vanjaar ook ’n kompetisie vir skryfwerk in die genoemde genres aan. 

Persvrystelling: Universele teater by KKNK 2020

LitNet KKNK 2020-03-04

Die teater-aanbieding by vanjaar se KKNK is vol stories wat ’n groot emosionele impak maak, waar persoonlike, intieme verhale universele temas aanraak en wys dat óns land se stories almal se stories is.

Pasverskyn: As jy van moord droom deur Deborah Steinmair

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-03-04

Hoe gemaak met die kuiken wat onder haar vlerk uit gesteel is, wat deur vreemdelinge hanteer is sodat sy haar reuk nie meer eien nie, wat grootgeword en tuisgekom het om te broei?

Jazz by die Toyota US Woordfees 2020

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-03

Jazz in the Quad en Jazz in Kayamandi is ’n reeks topmusiekvertonings met van Suid-Afrika se opwindendste musikante. Hierdie unieke musiekervaring en laataand kuierplek beloof om ’n hoogtepunt van die Toyota US Woordfees 2020 te wees.

Miniseminaar: Die Vierde Nywerheidsrevolusie

LitNet Seminare en essays 2020-03-03

In Januarie 2020 het die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns, in samewerking met die ATKV en Solidariteit Navorsingsinstituut, ’n simposium oor die Vierde Nywerheidsrevolusie aangebied. Deelnemers het besin oor die impak daarvan op ’n verskeidenheid terreine. 

Toyota US Woordfees 2020: jongste volledige program

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-03

Laai die jongste feesprogram vir die Toyota US Woordfees hier af. 

kykNET Lekker loods binnekort op DStv Access

LitNet kykNET Portaal 2020-03-02

DStv-kanaal 148 sal vanaf 9 Maart bekendstaan as kykNET Lekker, waar reedsbestaande kykNET-inhoud op die DStv Access-pakket beskikbaar sal wees.

Curro Create bied trots aan: From Broadway to Bird Street / Van Broadway na Birdstraat

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-28

’n Geselskap van 27 sal hulle pad tot in jou hart sing en dans in hierdie viering van ons gunstelingmusiekblyspele by vanjaar se Toyota US Woordfees. 

 

LitNet: 'n Mondvol moedertaal

LitNet Nuusbrief 2020-02-27

LitNet: 'n Mondvol moedertaal

Drie pare digtersvoete loop na Wellington

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-26

Kom luister Sondag 1 Maart om 18:00 in Die Bôrdienghuis-teater by die Breytenbach Sentrum in Wellington hoe Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha op innoverende wyse en om die beurt van hulle jongste gedigte voorlees. Hulle lees ook mekaar se gedigte.

Persvrystelling: Streel jou ore met dié gesproke woorde en musiek

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-02-26

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste feesjaar bied Saterdagmiddag 29 Februarie 2020 ’n opwindende program met musiek en stories uit die boonste rakke. Die veeltalige, multikulturele program beloof om Afrikaans in al haar pragtige gedaantes te laat pronk om sprekers en niesprekers met ’n unieke, gesellige gees te omarm.

Top