Persvrystelling: Kan djy Afrikaans toelies in Arabies of Jawi?

  • 0

Ter ere van die pasafgelope Erfenismaand en as deel van die viering van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste verjaardag, loods hulle ’n gratis kompetisie waarin R10 000 op die spel is enigiemand wat enige kort Afrikaanse teks in Arabiese of Jawiese (Arabies soos aangepas om spesifieke Afrikaanse klanke weer te gee) skrif translitereer. Boonop sal van die beste voorbeelde vir ’n paar maande in die monument se Groen Galery uitgestal word om dit aan ’n groter gehoor bekend te stel.

Laai nog inligting hier af.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top