Kommadagga: Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House

  • 0
LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool het Maandag 12 Oktober op Somerset-Oos begin. Deelnemers aan die slypskool, wat tot 1 November 2020 onder leiding van Rachelle Greeff aangebied word, gaan tuis in die stigting se Paulet Huis. Op weg na die Oos-Kaap het deelnemers dié foto as inspirasie van LitNet ontvang:

Hierdie foto van Jakes Gerwel is in Augustus 2012, enkele maande voor sy dood, naby Somerset-Oos geneem. (Foto: Heinrich Gerwel)

Slypskoolgangers het reageer met die volgende “poskaarte” vanuit Paulet Huis:

Ukudla amathambo engcondo – Sandile Ntuli (Photo: Regardt Visser)

Helena Troskie wonder waar sy kan sny om by Rachelle Greeff se woordtelling te hou. (Foto: Regardt Visser)

"Hold forth ... and create the froth!" Rachelle Greeff by die koffiekan. (Foto: Regardt Visser)

"I dunno ..." - Stef Cupido (Foto: Rachelle Greeff)

Regardt Visser vind inspirasie in Paulet Huis se tuin. (Foto: Rachelle Greeff)

Stef Cupido brekfis in haar kamer met ’n deadline wat al nader kom. (Foto: Regardt Visser)

Zubayr Charles typing away. (Photo: Regardt Visser)

Sjef Gilbert van Zyl se awesome kosarms (Foto: Rachelle Greeff)

Sjef Gilbert hou almal aan die knibbel. (Foto: Rachelle Greeff)

Sandile Ntuli and Theolla Langenhoven: Catching up with breakfast, catching up on conversation. (Photo: Regardt Visser)

Theo Kemp, uitvoerende hoof van die Jakes Gerwel Stigting, in sy natuurlike habitat - langs die kookwaterkan. (Foto: Regardt Visser)

Window of opportunity: Kommadagga Writing School. (Photo: Sandile Ntuli)

Vind alles uit oor wie die Kommadagga-slypskool bywoon:

Kommadagga – hier is ons deelnemers

Lees hier hoe Rachelle Greeff na die Kommadagga-slypskool uitgesien het:

Mentor Rachelle Greeff sien uit na LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

Everything you want to know about LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s Kommadagga writing workshop:

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s Kommadagga writing workshop

Alles wat jy moet weet van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool:

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

Lees oor Jakes Gerwel se nalatenskap vir Afrikaans:

Jakes Gerwel se soet nalatenskap vir Afrikaans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top